
‘n Sak Vol Stories
- Épisodes
- 71
- Parution
- hebdomadaire
- Dernier épisode
- 7 Nov 2026
À propos du podcast
'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories. Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee. Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.za Volg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories
Participants
- Melt SieberhagenAnimation
Épisodes 71
S03E14 Katitu Momambo, Die Slim Klein Dogtertjie
Klein Katitu Momambo wil net soos die groot dogters gaabn hout soek, maar uiteindelik is sy die een wat almal red wanneer dinge begin skeefloop. Instagram · Website
S03E13 Die Keiser met die bok-oortjies
Niemand weet dat Keiser Trojanus nie gewone mens-ore het nie. Wanneer ‘n jong barbier dit uitvind, moet hy alles in sy vermoë doen om dit te probeer hou. Maar dit is baie, baie makliker gesê as gedaan …
Notes de l’épisode
S03E12 Tiidu en sy fluit
Wanneer Tiidu op sy fluit speel, kom luister nie net al die mense nie, maar ook al die diere in die bos. Wanneer ‘n groep jagters eendag op die bos toesak, gebruik Tiidu sy Instagram · Website
S03E11 Groot Daan van den Berg
‘n Groot man genaamd Daan moet ‘n plan maak om vir sy ewe groot en honger gesin iets te kry om te eet. Sal hy ‘n draak kan uitoorlê vir genoeg kos vir ‘n jaar? ‘n Afrikaanse weergawe van die bekende Romeense …
Notes de l’épisode
S03E10 Jan en die Boontjierank
Wanneer Jan sy ma probeer help deur hulle getroue koei te ruil vir ‘n hand vol towerbone, is dit net die begin van ‘n reuse avontuur soos min. Instagram · Website
S03E09 Die Drie Wense
‘n Arm houtkapper se goeie daad word met drie wense beloon, maar tussen hom en sy vrou slaag hulle daarin om nie die heel beste van die geskenk te maak nie. Instagram · Website
S03E08 Die Klein Mensies se Geskenke
In die tye voor motorkarre, busse en treine, het mense te voet gestap na waar hulle moes wees. Eendag was 'n kleremaker en 'n goudsmid saam op reis. Laat een middag, net toe die son agter die berge begin …
Notes de l’épisode
In die tye voor motorkarre, busse en treine, het mense te voet gestap na waar hulle moes wees. Eendag was 'n kleremaker en 'n goudsmid saam op reis. Laat een middag, net toe die son agter die berge begin wegsak, het hulle die klank van musiek vanuit die verte gehoor. Hoe nader hulle gekom het, hoe duideliker het die wysie geword Instagram · WebsiteS03E07 Peter en die Wolf
Peter hou van buite speel saam met al die diere, maar sy oupa is met goeie rede bang vir die groot, wrede wolf wat buite rondloop. Sal Peter na goeie raad luister, of is hy en sy dierevriende in vir ‘n groot …
Notes de l’épisode
Peter hou van buite speel saam met al die diere, maar sy oupa is met goeie rede bang vir die groot, wrede wolf wat buite rondloop. Sal Peter na goeie raad luister, of is hy en sy dierevriende in vir ‘n groot verrassing? Luister gerus saam na hierdie vertelling van Prokofiev se klassieke kindeverhaal. Instagram · WebsiteS03E06 'n Hond Met 'n Been
Benerige Bennie het nie gekies om deel van die lewende dooies te wees nie, maar arme Neels het ook nie gekies om ‘n weerhond te word nie. Sal die twee mekaar met hulle nuwe, vreemde sitausie kan help? Instagram · Website
S03E05 Die Donkie en die Skoothond
‘n Fabel van Esopus oor ‘n boer wat sy hondjie graag bederf en ‘n arme donkie wat wens hy kan ook so behandel word. Sal sy plan werk? Ons sal maar moet wag en sien... Instagram · Website
S03E04 Aladdin
Die immergewilde verhaal oor ‘n jong seun wat op ‘n lamp afkom wat sy hele lewe verander. Maar dit maak hom ook die teiken van jaloerse en gierige mense. Sal die sjin van die lamp Aladdin alles kan help oorkom? …
Notes de l’épisode
S03E03 Die Slim Skrynwerker
Wanneer twee broers oor ‘n simpel misverstand ‘n groot stryery begin, kom ‘n rondresisende krynwerker tot hulle redding en help om nie net hulle probleem nie, maar sommer ook hulle stryery op te los. Instagram · Website
S03E02 Die Towerspieel
As die koning na ‘n vrou begin soek, is sy barbier gereed met ‘n towerspieël wat met die soektog kan help. Maar daar is ‘n voorwaarde betrokke wat maak dat baie minder kandidate as verwag opdaag. Instagram · Website
S03E01 Die Pers Gorilla
‘n Storm, ‘n verlate huisie, vreemde instruksies en ‘n baie groot (en wollerige) verrassing. Dít is wat alles op jong Wimpie wag as hy skuiling soek tydens ‘n reënbui. Maar gaan sy nuuskierigheid hom net dieper …
Notes de l’épisode
Die Sikloop (Eenoog) - Kreatiwe Kreature S02E08
In die ou tye was hulle meesterlike vakmanne wat vir die gode gewerk het, maar deesdae ken ons hulle as eensame reuse met een onderskeidende kenmerk: Net een oog in die middel van hulle voorkop. Hierdie …
Notes de l’épisode
Die Oni - Kreatiwe Kreature S02E07
Hulle is beslis meer bekend in Japan as in die res van die wêreld, maar hulle is nie sommer eenvoudige monsters nie. Hulle is gewoonlik vreesaanjaend, maar soms meer kompleks. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n …
Notes de l’épisode
Die Reus - Kreatiwe Kreature S02E06
Jy kan hulle op ‘n afstand sien en hoor, maar moenie dink jy kan weghardloop nie, want hulle gee net ‘n tree of twee, dan is hulle by jou. Want alles aan hulle is enorm! Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Reus …
Notes de l’épisode
Husse met lang ore - Kreatiwe Kreature S02E05
Hulle duik altyd op waar daar ‘n geheim gebou word, of waar ‘n nuuskierige agie te veel vrae vra. Hulle is eg Afrikaans, en jy kry hulle oral waar jy kinders kry wat wil weet wat aangaan. Hierdie Kreatiewe …
Notes de l’épisode
Die Minotaurus - Kreatiwe Kreature S02E04
Hy’t die lyf van ‘n man, maar die kop van ‘n groot, sterk bul! En hy bly in ‘n doolhof waaruit amper geen mens kan onstnap nie. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Minotaurus. Instagram · Website
Die Kabouter (Gnome) - Kreatiwe Kreature S02E03
Met sy gepunte rooi hoed en sy welige wit baard het jy sekerlik al hierdie oulike karaktertjie teëgekom, maar wat weet jy eintlik alles van hierdie klein aardgees? Hierdie Kreatiewe Kreatuur is.... ‘n Kabouter …
Notes de l’épisode
Die Spook - Kreatiwe Kreature S02E02
Donker en deurskynend, swewend en huilend. Een van die oudstre bangmaakkaratkers op aarde. In solders, kelders en begraafplase is waar jy hulle sal kry. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is... ‘n Spook Instagram · Website
Die Draak - Kreatiwe Kreature S02E01
Hierdie enorme gediertes skuil gewoonlik diep in ‘n grot waar dit sy skat oppas. En as jy hom pla, bevind jy jouself nie net in warm water nie, maar sommer omring deur vuur. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is... ‘n …
Notes de l’épisode
S02E20 Pampoenspook
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Halloween kry ‘n nuwe grillerige karakter by a ‘n gewone …
Notes de l’épisode
S02E19 Die Keiser se Nuwe Klere
As die keise se hele hof te trots is om te erken hulle word ‘n rat voor die oë gedraai, maak twee skelms seker hulle knoei hulle uit soveel skatte as moontlik uit. Instagram · Website
S02E18 Die Derduiwel
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Ontmoet ‘n ondeunde klein dingetjie wat dink poetse en truuks is …
Notes de l’épisode
S02E17 Thor se Hamer
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Al die pad uit die Noorse mitologie uit! ‘n Storie oor reuse …
Notes de l’épisode
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...
Al die pad uit die Noorse mitologie uit! ‘n Storie oor reuse, diefstal, slim planne en twee groot sterk gode in hulle heel mooiste rokke.. Instagram · WebsiteS02E16 Die Veld Vol Bankrotbossies
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Geheimsinnige klein mannetjie, 'n groot skat, en iemand wie …
Notes de l’épisode
S02E15 Ali Baba en die Veertig Rowers
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ‘N Verhaal uit die Arabiese Nagte oor slinkse skelms, gierigheid …
Notes de l’épisode
S02E14 Mulan
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Wanneer ‘n ou Chinese kryger teruggeroep word oorlog toe, maak sy …
Notes de l’épisode
S02E13 Maui Tem Die Son
’n Slim held, ’n vuurwarm son en ’n waaghalsige plan. ’n Opwindende volksverhaal oor moed, spanwerk en hoe Maui die son stadiger laat beweeg het. Instagram · Website
Voici les 40 derniers épisodes sur 71. Les épisodes plus anciens se trouvent dans le flux du podcast.
Podcasts similaires
Plus de podcasts : Romans et nouvelles







C’est votre podcast ?
Confirmez-le avec une entrée dans votre flux : vous recevez ici un code, vous l’ajoutez comme podcast:txt dans le canal de votre flux, et nous le vérifions. Votre podcast apparaît ensuite comme « vérifié » sur SoundNode.