
Briewe in die Nuwe Testament 5: Romeine 9 tot 11
Shownotes
Hierdie hoofstukke beskryf ietsie van die uitverkiesing. Ons probeer dit nie verklaar nie, maar bevestig dat almal kan en mag glo in die Jesus Christus wat gesterf het en opgestaan het uit die dood.