StartseitePodcastsDie bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 35Die bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 3515.05.2026 · 11 Min.Folge abspielenAb dieser Stelle teilenShownotesJoernalis Rachel Wolvaardt is besig om te krap waar dit ongemaklik raak. Sy is dringend op die spoor van prokureur Louis Ludik. Met watter belangrike inligting kom sy terug uit die Kaap?Alle Folgen von Die bankroof – ’n vervolgverhaal