Zum Inhalt springen
Huisgenoot Ware Lewensdramas

Huisgenoot Ware Lewensdramas

NeuEpisode 44: Die tragiese dood van Thys die Bosveldklong09.11.2026 · 30 Min.
Folgen
44
Erscheint
wöchentlich
Letzte Folge
9. Nov. 2026

Über den Podcast

Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.

Folgen 44

  1. Episode 44: Die tragiese dood van Thys die Bosveldklong

    30 Min.

    Hy was as sanger gewild, maar dit was Thys die Bosveldklong se moedige gesondheidstryd wat duisende mense geruk het

  2. Episode 43: Die Van Breda-bylmoorde op Stellenbosch

    30 Min.

    Dit is 10 jaar sedert Henri van Breda bykans sy hele gesin op ’n spoglandgoed uitgewis het

  3. Episode 42: Haar stiefpa, haar moordenaar

    30 Min.

    Anisha van Niekerk se ontbinde liggaam is in ’n veld naby Bronkhorstspruit gevind en toe word haar stiefpa vasgetrek.

  4. Episode 41: Lauren Dickason vermoor haar drie dogtertjies

    34 Min.

    Lauren Dickason het haar drie kinders vermoor nadat die gesin na Nieu-Seeland verhuis het – en toe ontvou 'n tragiese verhaal in die hof

  5. Episode 40: Die diamantsmous Louis Liebenberg

    33 Min.

    Sakeman, smous, skelm – dit als is hy al genoem. Die vreemde verhaal van 'n omstrede diamanthandelaar

  6. Episode 39: Die reeksmoordenaars Shaun Oosthuizen en John du Plooy

    34 Min.

    Hulle het kwesbare bejaardes landwyd aangeval, beroof en vermoor

  7. Episode 38: Aangeneem, toe vermoor hy sy ouers

    33 Min.

    Barnie en Magda van Heerden het Ruan kleintyd aangeneem, maar toe draai hy later teen hulle.

  8. Episode 37: Die ontvoering van Gerco van Deventer

    32 Min.

    Hy was sewe jaar lank weg nadat hy in Libië ontvoer is – en sy vrou het bly wag vir hom

  9. Episode 36: 'n Slikramp vernietig die dorpie Jagersfontein

    30 Min.

    Dit was soos iets uit 'n rampfliek toe slik die plattelandse dorpie Jagersfontein insluk.

  10. Episode 35: Boksburg se aspoestertjie steel 'n halfmiljard rand

    30 Min.

    Hildegard Steenkamp is vasgetrek nadat sy 'n berg geld by die werk gesteel het en alte luuks daarmee kon leef.

  11. Episode 34: Die polisieman Richard "Makka" Smith jag sy lewensmaat

    30 Min.

    Hul verhouding is gekenmerk deur besitlikheid en jaloesie, en toe vermoor die polisieman sy lewensmaat.

  12. Episode 33: Die vergassing van die paartjie Mari Hoon en Jéan Vosloo

    30 Min.

    Die jong verloofdes Mari Hoon en Jéan Vosloo is vergas tydens 'n romantiese wegbreeknaweek.

  13. Episode 32: Die skokmoord van ds. Liezel de Jager

    30 Min.

    Die geliefde predikant Liezel de Jager is buite die pastorie vermoor – en toe kom haar man se geheime op die lappe.

  14. Episode 31: Die sluipmoord op Kiernan "AKA" Forbes

    30 Min.

    Kiernan Forbes, oftewel AKA, was een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante toe hy op straat doodgeskiet is.

  15. Episode 30: Die gesinsmoord deur Karl Greyvensteyn

    30 Min.

    Wanneer Karl Greyvensteyn se ouers en broer in hulle beddens doodgeskiet word, dui alle bewyse na hom. Karl word wel deur kennisse as 'n patologiese leuenaar beskryfen dit kompliseer die ondersoek.

  16. Episode 29: Die gruwels van reeks-verkragter en moordenaar Johannes Britz

    30 Min.

    Ongelukkig was Johannes Britz tot op sy laaste oomblikke vir menigte vrouens ’n nagmerrie van ‘n man.

  17. Episode 28: Die gastenkwa-tragedie in Boksburg

    30 Min.

    Op Oukersdag 2022, is talle Suid-Afrikaners se lewens onherroeplik verander toe 'n gastenkwa in Boksburg ontplof het. 41 mense het as gevolg van die tragedie hulle lewens verloor.

  18. Episode 27: Die raaisel oor die Willem Kruger se dood

    30 Min.

    Willem Kruger se skielike verdwyning na ‘n vrolike kuiery het die hele land se aandag aangegryp. Wanneer sy voertuig later in die Vaalrivier ontdek word, is daar skielik baie meer vraagtekens as antwoorde en …

    Shownotes
    Willem Kruger se skielike verdwyning na ‘n vrolike kuiery het die hele land se aandag aangegryp. Wanneer sy voertuig later in die Vaalrivier ontdek word, is daar skielik baie meer vraagtekens as antwoorde en gerugte van vuilspel steek dadelik kop uit. Wat het daardie aand gebeur?
  19. Episode 26: Die moord van Charl Munnik deur diamantdiewe

    31 Min.

    Dit was ’n juweeldiefstal soos uit ’n rolprent, maar toe die skote begin klap lei dit tot die dood van ’n geliefde Worcester-juwelier.

  20. Episode 25: Naamgenote, pa en seun, én albei vermoor hul vroue...

    28 Min.

    Episode 17 ondersoek die saak van Colin Bouwer sr. wat sy vrou in Nieu-Seeland vermoor het. Dié episode vertel die storie van Colin Bouwer jr. wat in Suid-Afrika aangekla is van die moord op sy vrou.

  21. Episode 24: Die tragiese dood van die bokskampioen Leighandre "Baby Lee" Jegels

    33 Min.

    Op 25 was Leighandre "Baby Lee" Jegels 'n karate- en bokskampioen. Sy het ook in haar studies uitgeblink. Die donkerkopvrou het die wêreld aan haar voete gehad, tot haar lewe skielik kortgeknip is deur haar …

    Shownotes
    Op 25 was Leighandre "Baby Lee" Jegels 'n karate- en bokskampioen. Sy het ook in haar studies uitgeblink. Die donkerkopvrou het die wêreld aan haar voete gehad, tot haar lewe skielik kortgeknip is deur haar eks-kêrel – ’n polisieman.
  22. Episode 23: Phoenix Racing Cloud Theron vermoor haar ma

    34 Min.

    Selfs in die warboel van tiener-emosies, liefdesdriehoeke en gerugte van verwaarlosing in haar ouerhuis, is dit moeilik om te glo dat Phoenix Theron die gevolgtrekking kon maak dat moord op haar ma die enigste uitweg is.

  23. Episode 22: Die wrede kindermoord van Poppie van der Merwe

    32 Min.

    Toe die 3-jarige Poppie van der Merwe ná maande se marteling en mishandeling deur haar stiefpa doodgeskop is, was die vraag op almal se lippe: Hoekom het haar ma haar nie beskerm nie?

  24. Episode 21: Die bylmoord van Sonia Schwarz

    31 Min.

    Het Dave Schwarz se traumatiese grootwordjare daartoe bygedra om hom in Oktober 1997 oor die rand te dryf toe hy vir Sonia, sy vrou en die ma van sy twee kinders, doodgemaak het?

  25. Episode 20: Die moord op kankerlyer Debbie Venter

    36 Min.

    In Junie 2020 is ’n soektog van stapel gestuur na Debbie Venter nadat sy vermis geraak het. ’n Maand later word haar halfsuster en swaer vir haar moord in hegtenis geneem.

  26. Episode 19: Amanda du Toit vermoor haar suster

    33 Min.

    Hulle sê bloed is dikker as water, maar toe Amanda du Toit se jaloesie en wrywing teenoor haar uitblinker-sibbe begin oorkook, neem sy ’n drastiese stap wat haar eie lewe onherroeplik verander en haar suster se …

    Shownotes
    Hulle sê bloed is dikker as water, maar toe Amanda du Toit se jaloesie en wrywing teenoor haar uitblinker-sibbe begin oorkook, neem sy ’n drastiese stap wat haar eie lewe onherroeplik verander en haar suster se lewe in ’n oogwink kortknip.
  27. Episode 18: Huurmoord op Pofadder

    33 Min.

    Daar was gerugte van buite-egtelike verhoudings, mishandeling en wilde partytjies. Maar ná Suretha Brits bieg dat sy agter die huurmoord op haar man, Leon, sit, word die tragedie by die dag meer ingewikkeld.

  28. Episode 17: Colin Bouwer sr. probeer ‘die perfekte moord’ pleeg

    30 Min.

    Colin Bouwer se loopbaan as psigiater was op dreef ná hy Nieu-Seeland toe verhuis het. Sy vrou, Anette, sterf in 2000. Maar kort voor haar doodsertifikaat uitgereik word, kry ’n internis snuf in die neus . . .

  29. Episode 16: Die ‘teregstelling’ van Brett Goldin en Richard Bloom

    31 Min.

    Die een was ’n gevierde jong akteur, die ander ’n belowende jong ontwerper. Ons herbesoek die dubbele moord van twee vriende, Brett Goldin en Richard Bloom.

  30. Episode 15: Die tragedie en wonderwerk van ’n longoorplanting

    33 Min.

    Nadat een ma se seun dood is, het ’n ander ma se seun sy longe ontvang. Nou deel die twee ma’s hul lief en leed as hegte vriendinne.

Hier stehen die neuesten 40 von 44 Folgen. Ältere Folgen findest du im Feed des Podcasts.

Ist das dein Podcast?

Bestätige es mit einem Eintrag in deinem Feed: Du bekommst hier einen Code, trägst ihn als podcast:txt in den Kanal deines Feeds ein, und wir prüfen ihn. Danach steht dein Podcast als „verifiziert“ bei SoundNode.

Einstellungen

Darstellung

Sprache

Bestimmt, welche Sender dir auf der Startseite zuerst gezeigt werden.

Verlauf

Zuletzt gehörte Sender und Folgen und deine letzten Suchen liegen nur in diesem Browser.

Hinweise

Ein kurzer Hinweis, wenn ein Podcast, dem du folgst, eine neue Folge hat. Einzelne Podcasts stellst du über die Glocke auf ihrer Seite ab.

Konto

Favoriten speichern – in der App und auf der Website.

Tastenkürzel

/
Suche öffnen
Leertaste
Abspielen oder anhalten
← →
Im Player: 15 s zurück, 30 s vor (Folgen) · im Regal: nächste Kachel
↑ ↓
Im Regal: Ziel innerhalb der Kachel
Pos1 / Ende
Im Regal: erste bzw. letzte Kachel
Esc
Fenster oder Menü schließen
?
Diese Übersicht
Läuft gerade

Zur Senderseite

Als Nächstes

    Folgen mit „Als Nächstes“ vormerken – sie laufen nach der aktuellen Folge.