Zum Inhalt springen
Kortom
PodcastKunstAF

Kortom

NeuKortom 10 November 202610.11.2026 · 15 Min.
Folgen
610
Erscheint
wöchentlich
Letzte Folge
10. Nov. 2026

Über den Podcast

’n Program waarin kortverhale voorgelees word

Folgen 610

  1. Kortom 10 November 2026

    15 Min.

    Ryno Eksteen skryf in sy kortverhaal, VOETSTOOTS, oor die uitwerking wat ‘n isolerende verhouding op ‘n mens kan hê, en die paaie waarop so ‘n soort verhouding jou gedagtes kan lei. Die voorleser is Donovan Pieterson.

  2. Kortom 3 November 2026

    10 Min.

    Deel 2: Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal POST-MANDELA, voor.

  3. Kortom 27 Oktober 2026

    21 Min.

    Dot Serfontein deel in haar kortverhaal, DIE SPOOK BY DIE OSKAMP SE HEK, van ‘n jong kind se verbeeldingsgange. Die vraag waarmee die kind konfronteer word, is of sy altyd die stories wat haar verbeelding …

    Shownotes
    Dot Serfontein deel in haar kortverhaal, DIE SPOOK BY DIE OSKAMP SE HEK, van ‘n jong kind se verbeeldingsgange. Die vraag waarmee die kind konfronteer word, is of sy altyd die stories wat haar verbeelding opmaak ten volle kan glo. Die voorleser is Magda van Biljon.
  4. Kortom 20 Oktober 2026

    11 Min.

    Deel 1: Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal POST-MANDELA, voor.

  5. Kortom 13 Oktober 2026

    15 Min.

    Francois Stemmet vertel in sy kortverhaal, DIT BETAAL OM TE ADVERTEER, hoekom dit belangrik vir ‘n man is om eerlik te kommunikeer as hy die liefde van sy lewe wil wen. Die voorleser is DeWaal Stemmet.

  6. Kortom 6 Oktober 2026

    11 Min.

    Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, OPROEP NA SOWETO, voor.

  7. Kortom 29 September 2026

    16 Min.

    Stanley Cierenberg vertel in sy kortverhaal, ZETTIE EN DIE TENTROK, hoe ‘n dame ‘n man moes help wegkruip vir sy kwaai vrou. Die voorleser is Johny Klein.

  8. Kortom 22 September 2026

    15 Min.

    Kaptein André Stander het van binne die polisie, glo uit verveeldheid met sy werk, begin banke beroof. Dean Balie lees oudpolisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, ANDRÉ STANDER GOOI ’N KAROODRAAI …

    Shownotes
    Kaptein André Stander het van binne die polisie, glo uit verveeldheid met sy werk, begin banke beroof. Dean Balie lees oudpolisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, ANDRÉ STANDER GOOI ’N KAROODRAAI, voor. Jy sal jou ore nie glo nie hoe Stander deur die net geglip het.
  9. Kortom 15 September 2026

    13 Min.

    Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIE ROOI VAAS, van ‘n jong dame wat baie waarde heg aan ‘n vaas wat aan haar tante behoort. Stukkie vir stukkie ontdek sy ook die geskiedenis van die vaas. Die …

    Shownotes
    Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIE ROOI VAAS, van ‘n jong dame wat baie waarde heg aan ‘n vaas wat aan haar tante behoort. Stukkie vir stukkie ontdek sy ook die geskiedenis van die vaas. Die voorleser is Lizelle Pike.
  10. Kortom 8 September 2026

    15 Min.

    Dean Balie deel die oudpolisieman en skrywer, Piet van Wyk, se ervaring van sy vriend Carlos met ons in die kortverhaal, CARLOS. Kayle Farmer lee die gedig, VURE, voor.

  11. Kortom 1 September 2026

    12 Min.

    Nellie Alberts skryf in die kortverhaal, ELKE HOND KRY SY DAG, van ‘n tienerseun wat ‘n afgetrede polisiehond aanneem, en die avonture waarop hulle gaan. Die voorleser is Armand Martins.

  12. Kortom 25 Augustus 2026

    12 Min.

    TUSSEN TWEE VURE, Pieter van Wyk se ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika, kom weer aan die beurt. Dean Balie deel oud-polisieman en deesdae advokaat, Piet van Wyk, se ervaring van sy …

    Shownotes
    TUSSEN TWEE VURE, Pieter van Wyk se ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika, kom weer aan die beurt. Dean Balie deel oud-polisieman en deesdae advokaat, Piet van Wyk, se ervaring van sy dienstydperk in Laingsburg. Kayle Farmer lees ook ROEPER voor, ‘n gedig van Van Wyk, wat by die kortverhaal, ‘N NUWE PLEK, NUWE MENSE, aansluit.
  13. Kortom 18 Augustus 2026

    24 Min.

    Audrey Blignault deel in haar kortverhaal, ‘N RYSTOEL MET ROOI ROSE, die ervaringe van ‘n jong dogter wat vir die eerste keer in haar lewe sal weet hoe dit voel as oupa en ouma saam in die ouerhuis kom bly. Die …

    Shownotes
    Audrey Blignault deel in haar kortverhaal, ‘N RYSTOEL MET ROOI ROSE, die ervaringe van ‘n jong dogter wat vir die eerste keer in haar lewe sal weet hoe dit voel as oupa en ouma saam in die ouerhuis kom bly. Die voorleser is Bertha Le Roux-Wahl.
  14. Kortom 11 Augustus 2026

    13 Min.

    Dean Balie lees Pieter van Wyk se kortverhaal, TUSSEN TWEE VURE, oor ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika.

  15. Kortom 4 Augustus 2026

    15 Min.

    Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIT WAS ‘N VOORGEVOEL, van twee boeties wat vir jare lank nie met mekaar gepraat het nie, maar wel tog op die punt staan om dalk vrede te maak, weens nuus wat hulle …

    Shownotes
    Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIT WAS ‘N VOORGEVOEL, van twee boeties wat vir jare lank nie met mekaar gepraat het nie, maar wel tog op die punt staan om dalk vrede te maak, weens nuus wat hulle ontvang het. Die voorleser is Philru van Achterbergh.
  16. Kortom 28 Julie 2026

    16 Min.

    Richard van der Westhuizen lees Jan Horn se twee kortverhale, ’N KAR HET KARAKTER en TOTSIENS MY SKATTEBOL, uit sy aweregse bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS.

  17. Kortom 21 Julie 2026

    21 Min.

    Elsabe de Jager deel in haar kortverhaal, ‘N HOND SE HART, die ervaringe van ’n emigrant, en hoe so ‘n skuif ‘n dame en haar hele gesin vir altyd beïnvloed. Die voorleser is Sue Pyler-Slabbert.

  18. Kortom 14 Julie 2026

    17 Min.

    Richard van der Westhuizen lees drie van Jan Horn se kortverhale voor, en vertolk as’t ware die rol van Jan Horn. Hy word met ‘n stofsuier gekonfronteer in DIE KIRBY; die Minister van “It is Forbidden” stem hom …

    Shownotes
    Richard van der Westhuizen lees drie van Jan Horn se kortverhale voor, en vertolk as’t ware die rol van Jan Horn. Hy word met ‘n stofsuier gekonfronteer in DIE KIRBY; die Minister van “It is Forbidden” stem hom tot nadenke oor aaptwak in EN JY MAG NIE; en in DIE WHEATSTONE probeer ‘n konsertina bespeel tot groot ontstigting en onsteltenis van sy geliefde honde.
  19. Kortom 7 Julie 2026

    21 Min.

    Nelia Engelbrecht vertel in haar kortverhaal, WRAAK PROE SOOS MELKSKOMMEL, van ‘n tienerseun se planne om die boelies in sy skool te uitoorlê. Die voorleser is Wiandré du Plessis.

  20. Kortom 30 Junie 2026

    17 Min.

    Richard van der Westhuizen lees twee stories voor uit Jan Horn se gewilde bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS. WAAIGRAS EN DIE BARMHARTIGE SAMARITAAN en ’N WOORDEBOEK IN C SHARP is bekoorlike verhale vol pret en …

    Shownotes
    Richard van der Westhuizen lees twee stories voor uit Jan Horn se gewilde bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS. WAAIGRAS EN DIE BARMHARTIGE SAMARITAAN en ’N WOORDEBOEK IN C SHARP is bekoorlike verhale vol pret en menslike patos.
  21. Kortom 23 Junie 2026

    20 Min.

    Elma Potgieter vertel in haar kortverhaal, MY LIEFSTE KARA, van ‘n sielkundige se moeilike besluit. Hy moet beslis oor of hy ‘n dame gaan ontslaan wat ‘n erge senuwee-ineenstorting ervaar het weens ‘n …

    Shownotes
    Elma Potgieter vertel in haar kortverhaal, MY LIEFSTE KARA, van ‘n sielkundige se moeilike besluit. Hy moet beslis oor of hy ‘n dame gaan ontslaan wat ‘n erge senuwee-ineenstorting ervaar het weens ‘n plaasmoord. Die voorlesers is Estel de Beer en J.J. Roberts.
  22. Kortom 16 Junie 2026

    14 Min.

    Richard van der Westhuizen lees twee stories voor uit Jan Horn se gewilde bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS. AS GEITJIES BOOMSLANGE WORD is so waar soos padda manel dra, of nie? En in DAAR’S WATER word daar water …

    Shownotes
    Richard van der Westhuizen lees twee stories voor uit Jan Horn se gewilde bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS. AS GEITJIES BOOMSLANGE WORD is so waar soos padda manel dra, of nie? En in DAAR’S WATER word daar water getref met ‘n onkonvensionele nie-wetenskaplike metode.
  23. Kortom 9 Junie 2026

    15 Min.

    Abri le Roux vertel in sy kortverhaal, PRETORIA SE TEATERSPOOK, van die manwales van die spook in die Masker Teater in Pretoria. Die voorleser is Eddie de Jager.

  24. Kortom 2 Junie 2026

    16 Min.

    Richard van der Westhuizen lees twee stories uit ‘n oud SAUK-ner, Jan Horn, se bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS voor. Jan vertel van sy kinderdae waar hy op die Vaalhartsbesproeiingsskema grootgeword het in …

    Shownotes
    Richard van der Westhuizen lees twee stories uit ‘n oud SAUK-ner, Jan Horn, se bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS voor. Jan vertel van sy kinderdae waar hy op die Vaalhartsbesproeiingsskema grootgeword het in SOETDORING-KRISMIS. In KERSNAG OP DIE HONGAARSE GRENS, vertel hy van sy pa wat met ‘n verbeeldingryke Kersverhaal-idee die Russiese vlag gehys het, en dit later met die Bethlehemster vervang het. Dit het hom byna in die tronk laat beland.
  25. Kortom 26 Mei 2026

    13 Min.

    Marie Toerien vertel in haar kortverhaal, CARIEMA SE KAFEE, van ’n Kaapse vrou en hoe elemente soos Maleise kos en Distrik 6 haar goue herinneringe en lewensdrome ‘n realiteit gemaak het. Die voorleser is Kim Cloete.

  26. Kortom 19 Mei 2026

    13 Min.

    De Klerk Oelofse lees WÊRELDBEKER-EINDSTRYD 2019 en DIE TOEKOMS voor uit Dana Snyman se bundel, WIE DE HEL IS JOHNNY JOUBERT: NOTAS VAN ’N RUGBYLIEFHEBBER. Dana het die 2019-eindstryd tussen die Springbokke en …

    Shownotes
    De Klerk Oelofse lees WÊRELDBEKER-EINDSTRYD 2019 en DIE TOEKOMS voor uit Dana Snyman se bundel, WIE DE HEL IS JOHNNY JOUBERT: NOTAS VAN ’N RUGBYLIEFHEBBER. Dana het die 2019-eindstryd tussen die Springbokke en die Engelse Rose tydens ‘n letterkunde-naweek deur ‘n Bodorpse en Onderdorpse skrywersbril gekyk, en deel sy ervaring weergaloos.
  27. Kortom 12 Mei 2026

    20 Min.

    Trisha Hugo vertel in haar kortverhaal, DIE LAASTE GYM, van ’n vrou wat op soek is na ‘n rusplek vir haar naderende herfsjare. Dit delf in diepte oor die soort vra wat sy haarself moet afvra om die gepaste …

    Shownotes
    Trisha Hugo vertel in haar kortverhaal, DIE LAASTE GYM, van ’n vrou wat op soek is na ‘n rusplek vir haar naderende herfsjare. Dit delf in diepte oor die soort vra wat sy haarself moet afvra om die gepaste tuiste te vind. Die voorleser is Marelize Engelbrecht.
  28. Kortom 5 Mei 2026

    18 Min.

    De Klerk Oelofse lees DIE PLATTELAND IN voor uit Dana Snyman se bundel, WIE DE HEL IS JOHNNY JOUBERT: NOTAS VAN ’N RUGBYLIEFHEBBER. Die vergete dae van plattelandse klubrugby-glorie speel soos ‘n klankfilm voor …

    Shownotes
    De Klerk Oelofse lees DIE PLATTELAND IN voor uit Dana Snyman se bundel, WIE DE HEL IS JOHNNY JOUBERT: NOTAS VAN ’N RUGBYLIEFHEBBER. Die vergete dae van plattelandse klubrugby-glorie speel soos ‘n klankfilm voor jou verby.
  29. Kortom 28 April 2026

    17 Min.

    Audrey Blignault beskryf in haar kortverhaal, MAL HANSIE, kinderonskuld en watter uitwerking die verlies daarvan op ‘n jong dogter kan hê. Die voorleser is Mia-Anne O’Kennedy.

  30. Kortom 21 April 2026

    15 Min.

    De Klerk Oelofse lees drie nostalgiese kortverhale voor uit Dana Snyman se bundel, Wie de hel is Johny Joubert: Notas van ’n rugbyliefhebber: POPEYE DE BRUYN, PLIG en JOHAN DE BRUYN.

Hier stehen die neuesten 40 von 610 Folgen. Ältere Folgen findest du im Feed des Podcasts.

Ähnliche Podcasts

Mehr Kunst-Podcasts
Ist das dein Podcast?

Bestätige es mit einem Eintrag in deinem Feed: Du bekommst hier einen Code, trägst ihn als podcast:txt in den Kanal deines Feeds ein, und wir prüfen ihn. Danach steht dein Podcast als „verifiziert“ bei SoundNode.

Einstellungen

Darstellung

Sprache

Bestimmt, welche Sender dir auf der Startseite zuerst gezeigt werden.

Verlauf

Zuletzt gehörte Sender und Folgen und deine letzten Suchen liegen nur in diesem Browser.

Hinweise

Ein kurzer Hinweis, wenn ein Podcast, dem du folgst, eine neue Folge hat. Einzelne Podcasts stellst du über die Glocke auf ihrer Seite ab.

Konto

Favoriten speichern – in der App und auf der Website.

Tastenkürzel

/
Suche öffnen
Leertaste
Abspielen oder anhalten
← →
Im Player: 15 s zurück, 30 s vor (Folgen) · im Regal: nächste Kachel
↑ ↓
Im Regal: Ziel innerhalb der Kachel
Pos1 / Ende
Im Regal: erste bzw. letzte Kachel
Esc
Fenster oder Menü schließen
?
Diese Übersicht
Läuft gerade

Zur Senderseite

Als Nächstes

    Folgen mit „Als Nächstes“ vormerken – sie laufen nach der aktuellen Folge.