Zum Inhalt springen

Om Oor te Begin Het My Lewe Gered | Nienka du Toit S1E20

16.09.2026

Shownotes

Om jou hele lewe en identiteit van voor af te herbou is een van die moeilikste dinge wat 'n mens kan doen. Maar om oor te begin is nie 'n mislukking nie; dit is waar ware herstel plaasvind.

In Episode 20 van die She’s Gutsy Podcast gesels gasheer Juli Kleinhans met Nienka du Toit, voormalige Suid-Afrikaanse sewekamp-atleet, HYROX-deelnemer en afrigter. Van haar vroeë sukses as 'n 17-jarige sewekamper en 'n volle atletiekbeurs in Amerika tot ernstige kniebeserings, haar ouers se egskeiding en 'n donker stryd met depressie, kyk ons verby die goud en glans van die atletiekbaan. Nienka openbaar hoe sy drie keer in drie jaar van voor af moes begin, die emosionele en fisiese pad van herstel moes stap, en hoe sy deur rehabilitasie, ondersteuning en 'n nuwe passie vir HYROX ontdek het dat daar altyd hoop is.

As jy al ooit gevoel het jy moet jou lewe van voor af herbou, gestoei het met beserings of burnout, of gewonder het waar om die moed te kry om net nog een tree vorentoe te gee... is hierdie episode vir jou.

Gryp 'n koppie koffie (of luister na jou oefensessie!) en sluit by ons aan. Wat was jou grootste takeaway uit Nienka se storie? 🤍 Volg Nienka op Instagram: @nienkadt

Alle Folgen von She’s Gutsy

Einstellungen

Darstellung

Sprache

Bestimmt, welche Sender dir auf der Startseite zuerst gezeigt werden.

Verlauf

Zuletzt gehörte Sender und Folgen und deine letzten Suchen liegen nur in diesem Browser.

Hinweise

Ein kurzer Hinweis, wenn ein Podcast, dem du folgst, eine neue Folge hat. Einzelne Podcasts stellst du über die Glocke auf ihrer Seite ab.

Konto

Favoriten speichern – in der App und auf der Website.

Tastenkürzel

/
Suche öffnen
Leertaste
Abspielen oder anhalten
← →
Im Player: 15 s zurück, 30 s vor (Folgen) · im Regal: nächste Kachel
↑ ↓
Im Regal: Ziel innerhalb der Kachel
Pos1 / Ende
Im Regal: erste bzw. letzte Kachel
Esc
Fenster oder Menü schließen
?
Diese Übersicht
Läuft gerade

Zur Senderseite

Als Nächstes

    Folgen mit „Als Nächstes“ vormerken – sie laufen nach der aktuellen Folge.