StartseitePodcastsStrandloper 2 – ’n vervolgverhaalStrandloper 2 – Episode 96Strandloper 2 – ’n vervolgverhaalStrandloper 2 – Episode 9630.06.2025 · 12 Min.Folge abspielenAb dieser Stelle teilenShownotesEngela se boekbekendstelling verloop nie sonder drama nie: Oom Fred kry ʼn besering, maar Jack de Wet sorg vir die grootste drama en die funksie loop die gevaar om in duie te stort. Dylan kom tot die redding.Alle Folgen von Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal