Pular para o conteúdo
RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

NovoKenners antwoord luisteraarsvrae13 de novembro de 2026 · 22 min
Episódios
150
Publicação
diária
Último episódio
13 nov 2026

Sobre o podcast

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Participantes

  • Ryk van NiekerkApresentação

Episódios 150

  1. Kenners antwoord luisteraarsvrae

    22 min

    Omri Thomas – Abax Investments & Elke Brink, PSG Volg RSG Geldsake op Twitter

  2. Mediese fondse verhoog tariewe skerp vir 2027: Wat lede nou moet doen.

    7 min

    Martin Janse van Rensburg, Hoof van verkope: CureMed Volg RSG Geldsake op Twitter

  3. Swart Vrydag-winskopies: Pasop vir die skuldstrik in Januarie.

    4 min

    Chanté Nortjé, National Debt Counsellors Volg RSG Geldsake op Twitter

  4. Die dollar hou aan om veld te wen teen die rand

    13 min

    Omri Thomas – Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

  5. RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 November 2026

    49 min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  6. Amerikaanse dollar is op sy hoogste vlak die jaar

    8 min

    Mia Kriegler – Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

  7. Tinus drink koffie met

    9 min

    Jaco Human van die industriëlegasverbruikersvereeniging Volg RSG Geldsake op Twitter

  8. X-energy kry groen lig vir vier kernreaktors in die VSA.

    6 min

    Andre Pienaar – X-energy Volg RSG Geldsake op Twitter

  9. Purple Group se wins skiet op danksy EasyEquities-groei.

    10 min

    Charles Savage – Purple Group Volg RSG Geldsake op Twitter

  10. Suid-Afrika as beleggingsbestemming: Hoe ontsluit ons ekonomiese groei?

    10 min

    Nhlanhla Nene – Voorsitter TEHA Africa Volg RSG Geldsake op Twitter

  11. RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 12 November 2026

    51 min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  12. Chery herroep duisende voertuie: Wek dit kommer oor Chinese motorgehalte?

    6 min

    Bernard Hellberg jr. – eresekretaris, SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) Volg RSG Geldsake op Twitter

  13. Telkom waarsku oor streng eienaarskapsreëls wat Starlink en beleggings knou

    9 min

    Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter

  14. Kriptomarkte sak terug ná Amerikaanse verkiesingsuitslag en strenger reguleringskwellings

    7 min

    Carel de Jager – bestuurshoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

  15. Nersa erken onwettige kragtariewe: Sal verbruikers hul geld terugkry?

    5 min

    Antoinette Slabbert – senior energiejoernalis Volg RSG Geldsake op Twitter

  16. Suid-Afrika se skuldvlakke laer as Brittanje s'n: Hoe vergelyk ons fiskale prentjie werklik?

    7 min

    Dawie Roodt – hoofekonoom, Efficient Group Volg RSG Geldsake op Twitter

  17. Hulpbronpryse druk die mark laer en die olieprys is ook weer hoër

    6 min

    Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

  18. RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 11 November 2026

    49 min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  19. Hoe moet die landboubedryf die klimaatrisiko bestuur?

    9 min

    Prof Francois Engelbrecht – klimatoloog, Wits Volg RSG Geldsake op Twitter

  20. Lewens- en lewende annuïteite: Bestuur volgorderisiko en jou Onttrekkingskoers

    11 min

    Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

  21. Swak werknemergesondheid knou winsgrense: Korporatiewe welstand as besigheidstrategie

    8 min

    Tobie du Preez – bestuurshoof, Agile Alternative Business Solutions Volg RSG Geldsake op Twitter

  22. Premier Group se bedryfswins styg met meer as 50% ná RFG-oorname

    7 min

    Kobus Gertenbach – bestuurshoof, Premier Foods Volg RSG Geldsake op Twitter

  23. Vodacom se wesenswins styg met 26% danksy Safaricom

    5 min

    Shameel Joosub – bestuurshoof, Vodacom Volg RSG Geldsake op Twitter

  24. Munisipale verkiesingsuitslae: Sal koalisies stadsfinansies en dienslewering kan red?

    5 min

    Prof. Jannie Rossouw – professor, Sakeskool van die Universiteit van die Witwatersrand Volg RSG Geldsake op Twitter

  25. Rand versterk en olie sak na minder as $90 per vat

    5 min

    Henry Fouche – fondsbestuurder, Sequoia Investment Solutions Volg RSG Geldsake op Twitter

  26. RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 10 November 2026

    49 min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  27. KI-agente: Die volgende groot tegnologiese revolusie?

    6 min

    Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

  28. Staatsprojekte sloer terwyl private bouwerk groei

    9 min

    Jaco van der Bijl – bedryfshoof, Raubex Volg RSG Geldsake op Twitter

  29. Boere stel kunsmisaankope uit terwyl insetkoste knyp

    9 min

    Stefan Serfontein – finansiële hoof, Omnia Volg RSG Geldsake op Twitter

  30. Investec en Shoprite: ’n Onwaarskynlike vennootskap met groot potensiaal

    9 min

    Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Aqui estão os 41 episódios mais recentes de 150. Os mais antigos estão no feed do podcast.

Este podcast é seu?

Confirme com uma entrada no seu feed: você recebe um código aqui, adiciona como podcast:txt no canal do seu feed e nós verificamos. Depois disso, seu podcast aparece como “verificado” no SoundNode.

Configurações

Exibição

Idioma

Define quais estações você vê primeiro na página inicial.

Histórico

As rádios e episódios ouvidos recentemente e suas últimas buscas ficam só neste navegador.

Avisos

Um aviso rápido quando um podcast que você segue tem um episódio novo. Desative podcasts individuais pelo sino na página deles.

Conta

Salve favoritos – no app e no site.

Atalhos de teclado

/
Abrir busca
Espaço
Reproduzir ou pausar
← →
No player: voltar 15 s, avançar 30 s (episódios) · na fileira: próximo bloco
↑ ↓
Na fileira: alvo dentro do bloco
Home / End
Na fileira: primeiro ou último bloco
Esc
Fechar janela ou menu
?
Esta visão geral
Tocando agora

Ir para a estação

A seguir

    Adicione episódios com “A seguir” – eles tocam depois do episódio atual.