Pular para o conteúdo

Die braafste ding wat ek nog ooit gedoen het | Katinka Oosthuizen S1E15

12 de agosto de 2026

Notas do episódio

In episode 15 van die She's Gutsy Podcast gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met Katinka Oosthuizen, een van Suid-Afrika se oorspronklike influencers, komediant en TV-persoonlikheid wat sy al sedert 2016 ken.

Die hele land ken Katinka se lag. Maar agter daardie lag is 'n seisoen wat swaar gevoel het. Sy vertel eerlik oor hoe sy jonk getrou het, oortuig dat sy die regte pad volg, en hoe die lewe heeltemal anders geloop het as die prentjie in haar kop. Net toe alles onseker voel, gaan 'n splinternuwe hoofstuk oop, en haar grootste droom word waar, net op 'n manier wat sy nooit voorgestel het nie.

As jy al ooit gevoel het jou lewe moes teen 'n sekere tyd 'n sekere vorm gehad het, of as jy in die messy middle sit en wonder of jy ooit weer jouself gaan terugkry, dan is hierdie gesprek vir jou.

Hierdie is nie 'n stywe onderhoud nie; dit is 'n ware, eerlike gesprek oor moed, weerloosheid en heling. Geen druk, geen opvoering en geen perfeksie nie. Gryp 'n koppie koffie (of luister tydens jou volgende oefensessie!), en sluit by ons aan vir 'n kuier.

Ons sal baie graag van jou wil hoor in die comments: Wat was jou grootste "takeaway" uit Katinka se storie? 👇

Maak seker jy teken in (subscribe) sodat jy nooit 'n gesprek misloop nie.

SADAG (die South African Depression and Anxiety Group) is 24/7 daar: bel 0800 567 567 of sms 31393. 🤍

🔗 Oefen saam met die Gutsy Gemeenskap op ons app: www.gutsy.global 📱 Volg ons op Instagram & TikTok: @shesgutsy 🎙️ Volg Juli: @julipoeli_official Volg Katinka: @katinkadiekat_official

Todos os episódios de She’s Gutsy

Configurações

Exibição

Idioma

Define quais estações você vê primeiro na página inicial.

Histórico

As rádios e episódios ouvidos recentemente e suas últimas buscas ficam só neste navegador.

Avisos

Um aviso rápido quando um podcast que você segue tem um episódio novo. Desative podcasts individuais pelo sino na página deles.

Conta

Salve favoritos – no app e no site.

Atalhos de teclado

/
Abrir busca
Espaço
Reproduzir ou pausar
← →
No player: voltar 15 s, avançar 30 s (episódios) · na fileira: próximo bloco
↑ ↓
Na fileira: alvo dentro do bloco
Home / End
Na fileira: primeiro ou último bloco
Esc
Fechar janela ou menu
?
Esta visão geral
Tocando agora

Ir para a estação

A seguir

    Adicione episódios com “A seguir” – eles tocam depois do episódio atual.