HomePodcastsDie bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 48Die bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 48June 3, 2026 · 12 minPlay episodeShare from this pointShow notesJuliana se groot dag breek aan. Die Julies Garage word ingewy. Een gelukkige gas by die spoggeleentheid wen ʼn splinternuwe motor. ʼn Ongenooide gas daag op. Wie ontmoet mekaar buite die tent vir ʼn gesprek?All episodes of Die bankroof – ’n vervolgverhaal