HomePodcastsDie bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 38Die bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 38May 20, 2026 · 12 minPlay episodeShare from this pointShow notesJuliana en Philip stamp nog ʼn keer koppe. Philip kry ʼn besoek op Carpe Diem wat hom verras. Dit dwing hom om deel te word van ʼn besoek aan ʼn huis in Kleinbult. Dié gebeure sorg vir ʼn opskudding op Maraisburg.All episodes of Die bankroof – ’n vervolgverhaal