HomePodcastsDie bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 34Die bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 34May 14, 2026 · 10 minPlay episodeShare from this pointShow notesMagriet word na die polisiestasie ontbied. Nes sy dink sy gaan vir moord gearresteer word, daag hulp op. Die komende onthulling van Fanie en Pauline se standbeeld sorg steeds vir groot ongelukkigheid.All episodes of Die bankroof – ’n vervolgverhaal