Skip to content
Kommentaar
PodcastNewsAF

Kommentaar

NewKommentaar 8 November 2026November 8, 2026 · 59 min
Episodes
749
Released
weekly
Latest episode
Nov 8, 2026

About the podcast

RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.

Episodes 749

  1. Kommentaar 8 November 2026

    59 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. 'n Opsomming van die gebeure van die afgelope week ná die plaaslike verkiesing op 4 November. Dieselfde span as verlede week gee 'n terugblik op …

    Show notes
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. 'n Opsomming van die gebeure van die afgelope week ná die plaaslike verkiesing op 4 November. Dieselfde span as verlede week gee 'n terugblik op hulle voorspellings, en wat ons nou te wagte kan wees met onderhandelinge oor koalisies.
  2. Kommentaar 1 November 2026

    58 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na plaaslike verkiesingssake op die vooraand van die verkiesings; die plaasaanval in Noordwes; en die middeltermyn-verkiesings in die VSA.

  3. Kommentaar 25 Oktober 2026

    1 h 15 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  4. Kommentaar 18 Oktober 2026

    1 h

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na president Donald Trump se besluit om nie voort te gaan met sanksies teen Rusland nie; Plaaslike verkiesingssake want oor twee weke …

    Show notes
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na president Donald Trump se besluit om nie voort te gaan met sanksies teen Rusland nie; Plaaslike verkiesingssake want oor twee weke stem ons; en die geskil in die RNE.
  5. Kommentaar 11 Oktober 2026

    1 h 2 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die geweldadige protes teen buitelanders, AGOA en die middeltermyn-verkiesings in die VSA. Die deelnemers is Antionette Slabbert, dr …

    Show notes
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die geweldadige protes teen buitelanders, AGOA en die middeltermyn-verkiesings in die VSA. Die deelnemers is Antionette Slabbert, dr. Pieter Mulder en Jaco Kleynhans.
  6. Kommentaar 4 Oktober 2026

    55 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  7. Kommentaar 27 September 2026

    60 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na misdaad in die land; die Madlanga-kommsssie; en internasionale nuus. Die paneel is emiritus professor Johannes Froneman, ontleder …

    Show notes
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na misdaad in die land; die Madlanga-kommsssie; en internasionale nuus. Die paneel is emiritus professor Johannes Froneman, ontleder Jan-Jan Joubert en die politieke redakteur van Netwerk24, Gert van der Westhuizen.
  8. Kommentaar 20 September 2026

    1 h 13 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die tekort aan medisyne in die land; die weermagpenioenarisse wat die Departement van Verdediging hof toe sleep oor hulle mediese …

    Show notes
    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die tekort aan medisyne in die land; die weermagpenioenarisse wat die Departement van Verdediging hof toe sleep oor hulle mediese bystandvoordele wat opgedroog het; en die oorlog in die Midde-Ooste. Die paneel is die ontleder prof. Pieter Duvenage, Antionette Slabbert, voorsitter van die Persklub en dr. Oscar van Heerden, senior navorser en ontleder van die Universiteit van Johannesburg se Sentrum vir Afrika Diplomasie en Leierskap.
  9. Kommentaar 13 September 2026

    1 h 10 min

    13 September 2026: ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die staat wat boere wou melk vir entstof; nog 'n ANC lid skel op die publiek; en spanning in Brics oor die Midde-Ooste.

  10. Kommentaar 6 September 2026

    1 h 9 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die jongste Ipsos-peiling, wat wys dat die metro’s die belangrike politieke speelvelde sal wees.

  11. Kommentaar 30 Augustus 2026

    1 h 10 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die IRR se jongste peiling oor veral vroue se kiesgewoontes. En, hoekom die inligting wat uit Tibet kom na die vloede, so skrams is.

  12. Kommentaar 23 Augustus 2026

    1 h 7 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  13. Kommentaar 16 Augustus 2026

    1 h 10 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  14. Kommentaar 9 Augustus 2026

    56 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  15. Kommentaar 2 Augustus 2026

    1 h 22 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  16. Kommentaar 26 Julie 2026

    1 h 17 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  17. Kommentaar 19 Julie 2026

    1 h 20 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  18. Kommentaar 12 Julie 2026

    1 h 22 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  19. Kommentaar 5 Julie 2026

    1 h 22 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  20. Kommentaar 28 Junie 2026

    57 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  21. Kommentaar 21 Junie 2026

    53 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  22. Kommentaar 14 Junie 2026

    58 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  23. Kommentaar 7 Junie 2026

    59 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  24. Kommentaar 31 Mei 2026

    58 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  25. Kommentaar 24 Mei 2026

    59 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  26. Kommentaar 17 Mei 2026

    56 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  27. Kommentaar 10 Mei 2026

    58 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  28. Kommentaar 3 Mei 2026

    58 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  29. Kommentaar 26 April 2026

    58 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

  30. Kommentaar 19 April 2026

    58 min

    ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.

These are the latest 40 of 749 episodes. You’ll find older episodes in the podcast’s feed.

Similar podcasts

More News podcasts
Is this your podcast?

Confirm it with an entry in your feed: you get a code here, add it as podcast:txt to the channel of your feed, and we check it. Your podcast is then shown as “verified” on SoundNode.

Settings

Display

Language

Decides which stations you see first on the home page.

History

Recently played stations and episodes and your latest searches are only stored in this browser.

Notifications

A short notice when a podcast you follow has a new episode. Turn off single podcasts with the bell on their page.

Account

Save favorites – in the app and on the website.

Keyboard shortcuts

/
Open search
Space
Play or pause
← →
In the player: back 15 s, forward 30 s (episodes) · in a row: next tile
↑ ↓
In a row: target within the tile
Home / End
In a row: first or last tile
Esc
Close window or menu
?
This overview
Now playing

Go to station page

Play next

    Add episodes with “Play next” – they play after the current episode.