Skip to content

Van ongelooflike seer tot internasionale sukses. Her unspoken truth. | Elizma Esterhuyse S1E17

August 26, 2026

Show notes

In Episode 17 van die She's Gutsy Podcast gesels Juli Kleinhans met Elizma Esterhuyse: model, entrepreneur en die stem agter Her Unspoken Truth. Op 'n modelreis oorsee het Elizma per ongeluk 'n paar sneakers gekoop en verlief geraak op 'n brand, Cooway, wat min mense in Suid-Afrika geken het. Ses maande later het sy en haar besigheidsvennoot die distribusiereg vir Afrika geteken, in twee weke uitverkoop, en die heel eerste fisiese winkel ter wêreld oopgemaak. Maar agter die glans lê 'n storie van moeilike seisoene, geloof, en die keuse om nie deur jou verlede gedefinieer te word nie. As jy al ooit gedink het "ek is nie goed genoeg nie" of gevoel het jy verloor jouself in die jaag na sukses, dan is hierdie gesprek vir jou. Dit is nie net 'n onderhoud nie; dit is 'n regte, eerlike gesprek met geen druk, geen performance en geen perfeksie nie. Gryp 'n koppie koffie (of luister ná jou workout!) en kom kuier saam met ons. As jy of iemand wat jy ken deur geslagsgebaseerde geweld geraak is, reik asseblief uit vir hulp. Jy kan die volgende nommers kontak:

Gender-Based Violence Command Centre (GBVCC) Call: 0800 428 428 (Toll-free / Tolvry) USSD / "Please Call Me": *120*7867# EARS Foundation Call: 010 590 5920 USSD: *134*7355# LifeLine South Africa Call: 0861 322 322 Ons wil graag by jou hoor: wat was jou grootste takeaway uit Elizma se storie? 👇 Onthou om te subscribe sodat jy nooit weer 'n gesprek mis nie. 🔗 Oefen saam met die Gutsy Gemeenskap op ons app: www.gutsy.global 📱 Volg ons op Instagram & TikTok: @shesgutsy 🎙️ Volg Juli: @julipoeli_official Volg Elizma: @elizmaesterhuyse

All episodes of She’s Gutsy

Settings

Display

Language

Decides which stations you see first on the home page.

History

Recently played stations and episodes and your latest searches are only stored in this browser.

Notifications

A short notice when a podcast you follow has a new episode. Turn off single podcasts with the bell on their page.

Account

Save favorites – in the app and on the website.

Keyboard shortcuts

/
Open search
Space
Play or pause
← →
In the player: back 15 s, forward 30 s (episodes) · in a row: next tile
↑ ↓
In a row: target within the tile
Home / End
In a row: first or last tile
Esc
Close window or menu
?
This overview
Now playing

Go to station page

Play next

    Add episodes with “Play next” – they play after the current episode.