Skip to content

Die prys van sukses: unlabelling, uitbranding, bullimië & modelwerk. | Martinique S1E8

June 24, 2026

Show notes

Welkom by episode 8 van She's Gutsy!

In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Martinique Ferreira. Martinique is die stigter van die digitale agentskap Prinsipal, mede-stigter van die Swiitch app, 'n voormalige Mej. SA semi-finalis, en sy het onlangs op die voorblad van Women's Health Suid-Afrika verskyn. Maar agter al die suksesse en glans is daar 'n diep menslike storie. Ons gesels oor haar kinderjare in Bloemfontein en hoe 'n seisoen van uiterste uitbranding (burnout) haar gedwing het om alles te heroorweeg.

Ons praat oor die ironie (en die moed!) daarvan om 'n App soos Swiitch te skep om mense te help met hul skermtyd, terwyl jy self 'n digitale agentskap bestuur. Sy deel ook hoe sy beweging en fiksheid gebruik het nie vir die estetiese nie, maar om haar geestesgesondheid te stabiliseer. Hierdie is nie 'n stywe onderhoud nie; dit is 'n “unscripted” gesprek oor moed, weerloosheid, en om jou vrede te beskerm in 'n wêreld wat altyd "aan" is. Gryp 'n koppie koffie (of luister tydens jou volgende oefensessie!), en sluit by ons aan vir 'n chat met geen druk, geen opvoering en geen perfeksie nie.

Maak seker jy teken in subscribe sodat jy nooit 'n gesprek misloop nie! Ons sal baie graag van jou wil hoor in die kommentare: Wat was jou grootste "takeaway" of oomblik van inspirasie uit Martinique se storie? 👇

All episodes of She’s Gutsy

Settings

Display

Language

Decides which stations you see first on the home page.

History

Recently played stations and episodes and your latest searches are only stored in this browser.

Notifications

A short notice when a podcast you follow has a new episode. Turn off single podcasts with the bell on their page.

Account

Save favorites – in the app and on the website.

Keyboard shortcuts

/
Open search
Space
Play or pause
← →
In the player: back 15 s, forward 30 s (episodes) · in a row: next tile
↑ ↓
In a row: target within the tile
Home / End
In a row: first or last tile
Esc
Close window or menu
?
This overview
Now playing

Go to station page

Play next

    Add episodes with “Play next” – they play after the current episode.