Skip to content

Petrus en Johannes genees die verlamde man - Afrikaanse Bybelstories

May 24, 2026 · 4 min

Show notes

Is julle reg vir 'n groot, dapper avontuur uit die Bybel? Sluit aan by ons vir die vrolike en kragtige storie van "Die Man wat begin hop het soos 'n Springbok!".

Hierdie storie bring die opwindende gebeure uit Handelinge lewendig vir klein oortjies en wys vir kinders dat God se krag en moed vandag nog vir elkeen van ons beskikbaar is.

In hierdie episode ontmoet ons 'n oom wat sy hele lewe lank glad nie kon loop nie, totdat Jesus se beste maats, Petrus en Johannes, daar verby stap. Sonder enige goud of silwer, maar met die groot Naam van Jesus, gebeur die onmoontlike!

As jy as ma of pa daarvan hou om jou kinders met positiewe, Afrikaanse Bybelstories groot te maak, teken asseblief aan (Subscribe) en druk die klokkie-ikoon. Jou ondersteuning help ons om voort te gaan om kosbare koninkryks-waardes in kinderharte te saai!

#storiebeer #afrikaansebybelstorie #afrikaansekinderstories #bybelstories #bybelstoriesvirkinders

All episodes of Storiebeer Stories

Settings

Display

Language

Decides which stations you see first on the home page.

History

Recently played stations and episodes and your latest searches are only stored in this browser.

Notifications

A short notice when a podcast you follow has a new episode. Turn off single podcasts with the bell on their page.

Account

Save favorites – in the app and on the website.

Keyboard shortcuts

/
Open search
Space
Play or pause
← →
In the player: back 15 s, forward 30 s (episodes) · in a row: next tile
↑ ↓
In a row: target within the tile
Home / End
In a row: first or last tile
Esc
Close window or menu
?
This overview
Now playing

Go to station page

Play next

    Add episodes with “Play next” – they play after the current episode.