HomePodcastsStrandloper 2 – ’n vervolgverhaalStrandloper 2 – Episode 115Strandloper 2 – ’n vervolgverhaalStrandloper 2 – Episode 115July 25, 2025 · 13 minPlay episodeShare from this pointShow notesBloubaai is in rep en roer, en die skokkende nuus van Jack trek ver en wyd. Tannie Ouvrou is druk besig met die kerkbasaar se reëlings, en sy word tot trane geroer toe Dylan en Oom Fred hulle skenkings bring.All episodes of Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal