
Taaltoffie
- Épisodes
- 150
- Parution
- toutes les deux semaines
- Dernier épisode
- 13 Nov 2026
À propos du podcast
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Participants
- Christa Steyn-Bezuidenhout, Esté Meyer JansenAnimation
Épisodes 150
Genade op genade vir Moeggesukkel se Jacques Papenfus
“Nou kan jy terugkyk en jy kan presies sien wat gebeur het. En belangrik: Nou kan jy God se hand in elke liewe detail sien.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Fransjohan Pretorius oor geskiedenis as familie-erfenis
“Daarom is dit belangrik om van die verlede bewus te wees en daaroor te praat, anders gaan die volgende geslag sê: ‘Ons weet nie wat met oupa en ouma gebeur het nie.’” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Die braaibroodjie se storie is ons storie
“Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die …
Notes de l’épisode
“Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die Springbokke, soos melktert, soos brandewyn.” Facebook · Toetentaal op Maroela MediaKeith Juluka se TikTok-treffer word kinderboek
“Ek is nie die ‘poster boy’ van Afrikaanse musiek of van Afrikaans as taal nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Curro-stigter se les vir sukses: Begin by vandag
Dr. Chris van der Merwe wil die lesse wat hy eers op 40 geleer het nou aan jong mense oordra – lesse oor werk, geloof, geld en wat dit werklik beteken om suksesvol te wees. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Modder, berge en motorfietse deur Afrika
“Daar is die mooi oomblikke wat ’n mens se asem wegslaan, soos om die Kongorivier die eerste keer te sien en die Kongowoud, wat oor duisende kilometers strek, te beleef.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Isabella Niehaus wys die wêreld wie Bella is
“Kleintyd het ek altyd gedink ons is skatryk. Ons was ryk aan liefde en kultuur, nie soseer aan geld nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad
"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke …
Notes de l’épisode
"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie." Facebook · Toetentaal op Maroela MediaHannes Barnard keer dat die wêreld ophou lag
“Partykeer is ek die enigste een wat vir my grappies lag, maar dit is vir my belangrik dat daar humor in my boeke is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Só het ‘Grensloos’ op ʼn lang pad deur Botswana begin
“Ek het net gedink: Dit kan nie toeval wees nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Só maak jy jou kinders skermslim
“ʼn Mens moet besef dat geen kind immuun is teen die gevare van die internet en sosiale media nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Afrikanerman’ soek antwoorde anderkant stereotipes
Dit gaan oor pa’s wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder gewerk as gepraat het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Afrikaanse digkuns is lewendig,’ sê Alwyn Roux
Afrikaanse poësie leef nie net in digbundels nie; dit vloei ook voort in musiek, nuwe stemme en gesprekke met die verlede. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek
Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Biltong, baguettes en ʼn Afrikaanse hart
“Ek mis my taal die meeste wanneer ons lang tye in Frankryk deurbring. Ons het aan die begin selde, indien ooit, Afrikaans gehoor.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Omgewingstorie die vonk vir Elize Parker se trilogie
Soms begin ʼn storie op die plek waar ʼn mens dit die minste verwag. In Elize Parker se geval het haar nuwe trilogie met ʼn storie oor pikkewyne begin. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Wat agter Martin Steyn se donker verbeelding skuil
“Dit is deur ʼn kortverhaal wat ek op skryf verlief geraak het, en dis danksy ʼn kortverhaal dat ek die mooi in Afrikaans begin raaksien het en vandag in my moedertaal skryf.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Veelsydige François Bloemhof se stories verras steeds
“Jy is klaar bevoorreg wanneer jou boeke gepubliseer word, maar om dit boonop te geniet, voel vir my asof ek met moord wegkom.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier
“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Addo se byna verlore olifante
Hoe lyk dit wanneer ʼn mens kies om nie verder te vernietig nie, maar eerder te help bewaar? Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Liefde ontvlug die werklikheid in Parys
“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Helena Hettema bring digkuns na die koffietafel
“Omdat ek lief is vir koffietafelboeke, het dit vir my sin gemaak om iets te skep wat mense visueel intrek, maar hulle ook laat stilstaan by die woorde.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Irma Venter verfyn spanning in ‘Die drie weduwees’
Al ooit gewonder oor Irma Venter se skryfwêreld? Hoe sy leidrade plant sonder om die raaisel te bederf of hoe sy met haar eie karakters oor die weg sou kom? Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Ruben Namibië en sy dierefamilie kry hul eie storieboek
“Jy moet jou in die skoene van ʼn kind plaas en probeer om soos hulle te dink. Dit het tien jaar as joernalis gevat om my voor te berei vir die skryf van ʼn kinderboek.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Onthoukos uit ma, ouma se kombuis
Met inspirasie uit die handgeskrewe resepteboeke van Frik de Jager se ouma Lenie en sy ma Hermana, bied ‘Koesterkos’ ʼn skatkis van resepte wat strek vanaf 1914 tot 1989. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Só help jy jou kind om gereeld groente te eet
“Moenie sekere groente of kossoorte van jou kind af weghou omdat jy dink hulle gaan dit nie eet nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Makietie om Afrikaanse feesjaar af te sluit
“Hoewel dit tot dusver ʼn propvol feesjaar vir Afrikaans was, is dit eintlik lekker dat ons in Oktober vir oulaas nog partytjie kan hou.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
‘Joie de vivre’-swerfjaar vir Marita en haar Franse man
“Daar was baie onsekerhede. Dit is deel van die ‘vrees’ in die titel, maar hier is ons vandag en kan ons terugkyk op ʼn wonderlike jaar met baie herinneringe.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Marion Erskine bring nuwe jeugroman huis toe
Hoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense. Facebook · Toetentaal …
Notes de l’épisode
Hoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense. Facebook · Toetentaal op Maroela Media‘Die uitvaart’ ondersoek hoe ons oor die dood dink
“Dit kan nie maklik wees om elke dag in ʼn morbiede omgewing te werk nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
Voici les 40 derniers épisodes sur 150. Les épisodes plus anciens se trouvent dans le flux du podcast.
Podcasts similaires
Plus de podcasts : ÉducationC’est votre podcast ?
Confirmez-le avec une entrée dans votre flux : vous recevez ici un code, vous l’ajoutez comme podcast:txt dans le canal de votre flux, et nous le vérifions. Votre podcast apparaît ensuite comme « vérifié » sur SoundNode.



