Skip to content
Taaltoffie

Taaltoffie

NewGenade op genade vir Moeggesukkel se Jacques PapenfusNovember 13, 2026 · 19 min
Episodes
150
Released
every two weeks
Latest episode
Nov 13, 2026

About the podcast

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.

Contributors

  • Christa Steyn-Bezuidenhout, Esté Meyer JansenHost

Episodes 150

  1. Genade op genade vir Moeggesukkel se Jacques Papenfus

    19 min

    “Nou kan jy terugkyk en jy kan presies sien wat gebeur het. En belangrik: Nou kan jy God se hand in elke liewe detail sien.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  2. Fransjohan Pretorius oor geskiedenis as familie-erfenis

    18 min

    “Daarom is dit belangrik om van die verlede bewus te wees en daaroor te praat, anders gaan die volgende geslag sê: ‘Ons weet nie wat met oupa en ouma gebeur het nie.’” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  3. Die braaibroodjie se storie is ons storie

    22 min

    “Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die …

    Show notes
    “Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die Springbokke, soos melktert, soos brandewyn.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
  4. Keith Juluka se TikTok-treffer word kinderboek

    11 min

    “Ek is nie die ‘poster boy’ van Afrikaanse musiek of van Afrikaans as taal nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  5. Curro-stigter se les vir sukses: Begin by vandag

    27 min

    Dr. Chris van der Merwe wil die lesse wat hy eers op 40 geleer het nou aan jong mense oordra – lesse oor werk, geloof, geld en wat dit werklik beteken om suksesvol te wees. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  6. Modder, berge en motorfietse deur Afrika

    14 min

    “Daar is die mooi oomblikke wat ’n mens se asem wegslaan, soos om die Kongorivier die eerste keer te sien en die Kongowoud, wat oor duisende kilometers strek, te beleef.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  7. Isabella Niehaus wys die wêreld wie Bella is

    22 min

    “Kleintyd het ek altyd gedink ons is skatryk. Ons was ryk aan liefde en kultuur, nie soseer aan geld nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  8. Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

    18 min

    "In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke …

    Show notes
    "In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie." Facebook · Toetentaal op Maroela Media
  9. Hannes Barnard keer dat die wêreld ophou lag

    18 min

    “Partykeer is ek die enigste een wat vir my grappies lag, maar dit is vir my belangrik dat daar humor in my boeke is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  10. Só het ‘Grensloos’ op ʼn lang pad deur Botswana begin

    13 min

    “Ek het net gedink: Dit kan nie toeval wees nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  11. Só maak jy jou kinders skermslim

    29 min

    “ʼn Mens moet besef dat geen kind immuun is teen die gevare van die internet en sosiale media nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  12. ‘Afrikanerman’ soek antwoorde anderkant stereotipes

    18 min

    Dit gaan oor pa’s wat geleer het om sterk te wees, oor seuns wat grootgeword het met die idee dat mans nie huil nie, en oor geslagte wat dikwels eerder gewerk as gepraat het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  13. ‘Afrikaanse digkuns is lewendig,’ sê Alwyn Roux

    20 min

    Afrikaanse poësie leef nie net in digbundels nie; dit vloei ook voort in musiek, nuwe stemme en gesprekke met die verlede. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  14. Tannie Maria pak vetplantstropers in nuwe boek

    19 min

    Met haar liefde vir kos, die Karoo en mense - en ‘n besondere talent om haarself telkens in moordraaisels vas te loop - het tannie Maria ‘n unieke plek in lesers se harte gekry. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  15. Biltong, baguettes en ʼn Afrikaanse hart

    22 min

    “Ek mis my taal die meeste wanneer ons lang tye in Frankryk deurbring. Ons het aan die begin selde, indien ooit, Afrikaans gehoor.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  16. Omgewingstorie die vonk vir Elize Parker se trilogie

    17 min

    Soms begin ʼn storie op die plek waar ʼn mens dit die minste verwag. In Elize Parker se geval het haar nuwe trilogie met ʼn storie oor pikkewyne begin. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  17. Wat agter Martin Steyn se donker verbeelding skuil

    16 min

    “Dit is deur ʼn kortverhaal wat ek op skryf verlief geraak het, en dis danksy ʼn kortverhaal dat ek die mooi in Afrikaans begin raaksien het en vandag in my moedertaal skryf.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  18. Veelsydige François Bloemhof se stories verras steeds

    19 min

    “Jy is klaar bevoorreg wanneer jou boeke gepubliseer word, maar om dit boonop te geniet, voel vir my asof ek met moord wegkom.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  19. Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier

    16 min

    “As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  20. Addo se byna verlore olifante

    21 min

    Hoe lyk dit wanneer ʼn mens kies om nie verder te vernietig nie, maar eerder te help bewaar? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  21. Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

    21 min

    “Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  22. Helena Hettema bring digkuns na die koffietafel

    16 min

    “Omdat ek lief is vir koffietafelboeke, het dit vir my sin gemaak om iets te skep wat mense visueel intrek, maar hulle ook laat stilstaan by die woorde.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  23. Irma Venter verfyn spanning in ‘Die drie weduwees’

    27 min

    Al ooit gewonder oor Irma Venter se skryfwêreld? Hoe sy leidrade plant sonder om die raaisel te bederf of hoe sy met haar eie karakters oor die weg sou kom? Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  24. Ruben Namibië en sy dierefamilie kry hul eie storieboek

    15 min

    “Jy moet jou in die skoene van ʼn kind plaas en probeer om soos hulle te dink. Dit het tien jaar as joernalis gevat om my voor te berei vir die skryf van ʼn kinderboek.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  25. Onthoukos uit ma, ouma se kombuis

    16 min

    Met inspirasie uit die handgeskrewe resepteboeke van Frik de Jager se ouma Lenie en sy ma Hermana, bied ‘Koesterkos’ ʼn skatkis van resepte wat strek vanaf 1914 tot 1989. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  26. Só help jy jou kind om gereeld groente te eet

    18 min

    “Moenie sekere groente of kossoorte van jou kind af weghou omdat jy dink hulle gaan dit nie eet nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  27. Makietie om Afrikaanse feesjaar af te sluit

    12 min

    “Hoewel dit tot dusver ʼn propvol feesjaar vir Afrikaans was, is dit eintlik lekker dat ons in Oktober vir oulaas nog partytjie kan hou.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  28. ‘Joie de vivre’-swerfjaar vir Marita en haar Franse man

    24 min

    “Daar was baie onsekerhede. Dit is deel van die ‘vrees’ in die titel, maar hier is ons vandag en kan ons terugkyk op ʼn wonderlike jaar met baie herinneringe.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

  29. Marion Erskine bring nuwe jeugroman huis toe

    21 min

    Hoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense. Facebook · Toetentaal …

    Show notes
    Hoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
  30. ‘Die uitvaart’ ondersoek hoe ons oor die dood dink

    12 min

    “Dit kan nie maklik wees om elke dag in ʼn morbiede omgewing te werk nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

These are the latest 40 of 150 episodes. You’ll find older episodes in the podcast’s feed.

Is this your podcast?

Confirm it with an entry in your feed: you get a code here, add it as podcast:txt to the channel of your feed, and we check it. Your podcast is then shown as “verified” on SoundNode.

Settings

Display

Language

Decides which stations you see first on the home page.

History

Recently played stations and episodes and your latest searches are only stored in this browser.

Notifications

A short notice when a podcast you follow has a new episode. Turn off single podcasts with the bell on their page.

Account

Save favorites – in the app and on the website.

Keyboard shortcuts

/
Open search
Space
Play or pause
← →
In the player: back 15 s, forward 30 s (episodes) · in a row: next tile
↑ ↓
In a row: target within the tile
Home / End
In a row: first or last tile
Esc
Close window or menu
?
This overview
Now playing

Go to station page

Play next

    Add episodes with “Play next” – they play after the current episode.