Zum Inhalt springen
Wêreldwys met Jaco Kleynhans

Wêreldwys met Jaco Kleynhans

NeuWêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 10913.11.2026 · 34 Min.
Folgen
108
Erscheint
wöchentlich
Letzte Folge
13. Nov. 2026

Über den Podcast

Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak. "Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.

Mitwirkende

  • Jaco KleynhansModeration

Folgen 108

  1. Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109

    34 Min.

    Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109

  2. Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

    28 Min.

    Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing …

  3. Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107

    30 Min.

    Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107

  4. Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106

    30 Min.

    Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106

  5. Wêreldwys | Die Trump-faktor | Ep. 105

    39 Min.

    Wêreldwys | Die Trump-faktor | Ep. 105

  6. Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 104

    33 Min.

    In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans die brandende politieke krisis in Frankryk, en wat dit van die toekoms van Europa as geheel sê. Veral teen die agtergrond van belangrike …

  7. Wêreldwys | 'Hitler terug in Duitsland' | Ep. 102

    27 Min.

    Wêreldwys | Hitler terug in Duitsland | Ep. 102 In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Nederlandse joernalis Wierd Duk oor Europa se interne stryde, tendense en meesterverhale …

  8. Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101

    34 Min.

    Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101 In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat dit vir die wêreld se oliemark en magsbalans kan …

  9. Wêreldwys | Europese eenheid wankel | Ep. 100

    32 Min.

    In die 100ste episode van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na ’n wêreld waarin ou alliansies en politieke eenheid toenemend onder druk kom. Ses maande ná die begin van die Iran-oorlog is daar rede vir versigtige …

  10. Wêreldwys | Magsverskuiwings in Midde-Ooste | Ep. 98

    42 Min.

    In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na magsverskuiwings in die Midde-Ooste, met die jongste verwikkelinge in die Iran-oorlog en vredesproses in Gaza. Ook onder die loep is die oorlog in Oekraïne en …

  11. Wêreldwys | Republikeine op die agtervoet | Ep. 97

    29 Min.

    In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die groot internasionale vraagstukke wat die Amerikaanse en Europese politiek tans vorm. Iran se invloed op die komende Amerikaanse …

  12. Wêreldwys | Opgedra aan Charlie Kirk | Ep. 96

    20 Min.

    In dié week se episode van Wêreldwys besoek Jaco Kleynhans Turning Point USA se hoofkantoor en staan stil by die nalatenskap van die stigter Charlie Kirk, wat hom vir meer as ’n dekade beywer het om …

  13. Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

    19 Min.

    In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles …

  14. Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

    25 Min.

    Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke …

  15. Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu

    32 Min.

    Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu

  16. Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92

    40 Min.

    Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92

  17. Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91

    29 Min.

    Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91

  18. Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90

    32 Min.

    In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al …

  19. Wêreldwys | Twee konings in die Withuis | Ep. 89

    37 Min.

    In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die koninklike besoek aan Washington DC, sowel as die jongste nuus oor die stryd tussen die VSA en Iran, veranderende globale oliemarkte met die Verenigde …

  20. Wêreldwys | Die seestraat-skaakspel | Ep. 88

    39 Min.

    Hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se verswakkende geopolitieke posisie in die …

  21. Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

    29 Min.

    In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse …

  22. Wêreldwys | Goeie nuus, vir nou | Ep. 86

    22 Min.

    Wêreldwys | Goeie nuus, vir nou | Ep. 86

  23. Wêreldwys | Trump: Geen groot aankondiging nie | Ep. 85

    23 Min.

    Wêreldwys | Trump: Geen groot aankondiging nie | Ep. 85

  24. Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84

    48 Min.

    Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84

  25. Wêreldwys | Ware oogmerke in Iran-oorlog | Ep. 83

    31 Min.

    Wêreldwys | Ware oogmerke in Iran-oorlog | Ep. 83

  26. Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

    41 Min.

    Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en …

  27. Wêreldwys | Meesterlike militêre skuif | Ep. 81

    32 Min.

    Wêreldwys | Meesterlike militêre skuif | Ep. 81

  28. Wêreldwys | Trump se tariewe en toespraak | Ep. 80

    41 Min.

    Wêreldwys | Trump se tariewe en toespraak | Ep. 80

  29. Wêreldwys | “Julle is verkeerd oor die VSA” | Ep. 79

    44 Min.

    Wêreldwys | “Julle is verkeerd oor die VSA” | Ep. 79

  30. Wêreldwys | Historiese skuif na regs in Japan | Ep. 78

    39 Min.

    Wêreldwys | Historiese skuif na regs in Japan | Ep. 78

Hier stehen die neuesten 40 von 108 Folgen. Ältere Folgen findest du im Feed des Podcasts.

Empfohlen von Wêreldwys met Jaco Kleynhans

Ist das dein Podcast?

Bestätige es mit einem Eintrag in deinem Feed: Du bekommst hier einen Code, trägst ihn als podcast:txt in den Kanal deines Feeds ein, und wir prüfen ihn. Danach steht dein Podcast als „verifiziert“ bei SoundNode.

Einstellungen

Darstellung

Sprache

Bestimmt, welche Sender dir auf der Startseite zuerst gezeigt werden.

Verlauf

Zuletzt gehörte Sender und Folgen und deine letzten Suchen liegen nur in diesem Browser.

Hinweise

Ein kurzer Hinweis, wenn ein Podcast, dem du folgst, eine neue Folge hat. Einzelne Podcasts stellst du über die Glocke auf ihrer Seite ab.

Konto

Favoriten speichern – in der App und auf der Website.

Tastenkürzel

/
Suche öffnen
Leertaste
Abspielen oder anhalten
← →
Im Player: 15 s zurück, 30 s vor (Folgen) · im Regal: nächste Kachel
↑ ↓
Im Regal: Ziel innerhalb der Kachel
Pos1 / Ende
Im Regal: erste bzw. letzte Kachel
Esc
Fenster oder Menü schließen
?
Diese Übersicht
Läuft gerade

Zur Senderseite

Als Nächstes

    Folgen mit „Als Nächstes“ vormerken – sie laufen nach der aktuellen Folge.