
Wêreldwys met Jaco Kleynhans
- Épisodes
- 108
- Parution
- hebdomadaire
- Dernier épisode
- 13 Nov 2026
À propos du podcast
Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak. "Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.
Participants
- Jaco KleynhansAnimation
Épisodes 108
Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109
Wêreldwys | Olieprys daal, maar... | Ep. 109
Chapitres (6)
Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108
Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing …
Notes de l’épisode
Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108
In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.Chapitres (4)
Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107
Wêreldwys | In Trump-hartland | Ep. 107
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106
Wêreldwys | Begin van Europa se einde | Ep. 106
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Die Trump-faktor | Ep. 105
Wêreldwys | Die Trump-faktor | Ep. 105
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 104
In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans die brandende politieke krisis in Frankryk, en wat dit van die toekoms van Europa as geheel sê. Veral teen die agtergrond van belangrike …
Notes de l’épisode
In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans die brandende politieke krisis in Frankryk, en wat dit van die toekoms van Europa as geheel sê. Veral teen die agtergrond van belangrike opkomende verkiesings in Europa, wat deurslaggewende veranderinge aan die politieke landskap teweeg kan bring.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | 'Hitler terug in Duitsland' | Ep. 102
Wêreldwys | Hitler terug in Duitsland | Ep. 102 In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Nederlandse joernalis Wierd Duk oor Europa se interne stryde, tendense en meesterverhale …
Notes de l’épisode
Wêreldwys | Hitler terug in Duitsland | Ep. 102
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Nederlandse joernalis Wierd Duk oor Europa se interne stryde, tendense en meesterverhale.
Hulle kyk onder meer na die regs populistiese deurbraak wat die AfD onlangs in Duitsland behaal het. Hoewel dié oorwinning duidelik op pad was, het talle linksgesindes en elites hulself hierdie blindgehou. Sodoende is hulle totaal oorbluf toe die oorwinning uiteindelik gebeur met ontsteltenisse soos “Hitler is terug in Duitsland” wat deur sommiges kwytgeraak is.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101
Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101 In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat dit vir die wêreld se oliemark en magsbalans kan …
Notes de l’épisode
Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101
In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat dit vir die wêreld se oliemark en magsbalans kan beteken. Intussen wys China toenemend sy teenwig teen Westerse invloed deur strategiese bondgenootskappe in die Ooste te versterk.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Europese eenheid wankel | Ep. 100
In die 100ste episode van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na ’n wêreld waarin ou alliansies en politieke eenheid toenemend onder druk kom. Ses maande ná die begin van die Iran-oorlog is daar rede vir versigtige …
Notes de l’épisode
In die 100ste episode van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na ’n wêreld waarin ou alliansies en politieke eenheid toenemend onder druk kom. Ses maande ná die begin van die Iran-oorlog is daar rede vir versigtige optimisme, terwyl die oorlog in Oekraïne, spanning in Europa, die handelstryd tussen die VSA en Kanada en die voortslepende konflik tussen Israel en die Palestyne steeds groot onsekerheid skep.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Magsverskuiwings in Midde-Ooste | Ep. 98
In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na magsverskuiwings in die Midde-Ooste, met die jongste verwikkelinge in die Iran-oorlog en vredesproses in Gaza. Ook onder die loep is die oorlog in Oekraïne en …
Notes de l’épisode
In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na magsverskuiwings in die Midde-Ooste, met die jongste verwikkelinge in die Iran-oorlog en vredesproses in Gaza. Ook onder die loep is die oorlog in Oekraïne en belangrike politieke verwikkelinge in Duitsland en elders in Europa.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Republikeine op die agtervoet | Ep. 97
In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die groot internasionale vraagstukke wat die Amerikaanse en Europese politiek tans vorm. Iran se invloed op die komende Amerikaanse …
Notes de l’épisode
In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die groot internasionale vraagstukke wat die Amerikaanse en Europese politiek tans vorm. Iran se invloed op die komende Amerikaanse middeltermynverkiesing, interne verdeeldheid onder die Demokrate, hibriede oorlogvoering in Europa en belangrike Europese verkiesings word onder die loep geneem.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Opgedra aan Charlie Kirk | Ep. 96
In dié week se episode van Wêreldwys besoek Jaco Kleynhans Turning Point USA se hoofkantoor en staan stil by die nalatenskap van die stigter Charlie Kirk, wat hom vir meer as ’n dekade beywer het om …
Notes de l’épisode
In dié week se episode van Wêreldwys besoek Jaco Kleynhans Turning Point USA se hoofkantoor en staan stil by die nalatenskap van die stigter Charlie Kirk, wat hom vir meer as ’n dekade beywer het om konserwatiewe idees op Amerikaanse universiteitskampusse te bevorder. Hy kyk ook na Phoenix, Arizona, een van Amerika se snelgroeiende stede en ’n toenemend invloedryke politieke spilpunt, en bespreek hoe demografiese en beleidsveranderinge dié staat se rol in die Amerikaanse politiek hervormChapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95
In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles …
Notes de l’épisode
In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media
Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke …
Notes de l’épisode
Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu
Wêreldwys | VSA in sterkste posisie hierdie eeu
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92
Wêreldwys | Woede oor massa-immigrasie bereik kookpunt | Ep. 92
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91
Wêreldwys | Wêreld vol oorlog | Ep. 91
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90
In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al …
Notes de l’épisode
In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul doelwitte te bereik.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Twee konings in die Withuis | Ep. 89
In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die koninklike besoek aan Washington DC, sowel as die jongste nuus oor die stryd tussen die VSA en Iran, veranderende globale oliemarkte met die Verenigde …
Notes de l’épisode
In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die koninklike besoek aan Washington DC, sowel as die jongste nuus oor die stryd tussen die VSA en Iran, veranderende globale oliemarkte met die Verenigde Arabiese Emirate wat uit OPEC onttrek en belangrike begrotingsverskuiwings in Europa met meer lande wat besef dat hulle welsynstate onvolhoubaar is, terwyl besteding aan verdediging verhoog moet word.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Die seestraat-skaakspel | Ep. 88
Hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se verswakkende geopolitieke posisie in die …
Notes de l’épisode
Hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se verswakkende geopolitieke posisie in die agtergrond.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse …
Notes de l’épisode
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Goeie nuus, vir nou | Ep. 86
Wêreldwys | Goeie nuus, vir nou | Ep. 86
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Trump: Geen groot aankondiging nie | Ep. 85
Wêreldwys | Trump: Geen groot aankondiging nie | Ep. 85
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84
Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Ware oogmerke in Iran-oorlog | Ep. 83
Wêreldwys | Ware oogmerke in Iran-oorlog | Ep. 83
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82
Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en …
Notes de l’épisode
Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Meesterlike militêre skuif | Ep. 81
Wêreldwys | Meesterlike militêre skuif | Ep. 81
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Trump se tariewe en toespraak | Ep. 80
Wêreldwys | Trump se tariewe en toespraak | Ep. 80
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | “Julle is verkeerd oor die VSA” | Ep. 79
Wêreldwys | “Julle is verkeerd oor die VSA” | Ep. 79
Chapitres
Chargement des chapitres…
Wêreldwys | Historiese skuif na regs in Japan | Ep. 78
Wêreldwys | Historiese skuif na regs in Japan | Ep. 78
Chapitres
Chargement des chapitres…
Voici les 40 derniers épisodes sur 108. Les épisodes plus anciens se trouvent dans le flux du podcast.
Recommandé par Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Podcasts similaires
Plus de podcasts : ActualitésC’est votre podcast ?
Confirmez-le avec une entrée dans votre flux : vous recevez ici un code, vous l’ajoutez comme podcast:txt dans le canal de votre flux, et nous le vérifions. Votre podcast apparaît ensuite comme « vérifié » sur SoundNode.



