
Ek Jy Ons
- Episódios
- 22
- Publicação
- mensal
- Último episódio
- 29 out 2026
Sobre o podcast
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.
Ek streef daarna om vir jou 'n spasie te skep waar jy op EEN plek al die inligting kan kry wat jy nodig het om besluite in die lewe te neem, also om 'n lekker mens te wees!
PS: as mengels praat jou offend, sorry.
Soms Engels, soms Afrikaans, soms sommer beide.
Welkom!
xx
Mienke
Participantes
- MienkeApresentação
Episódios 22
Natural Birth Part 2 of 5 - Gynaecologist
All the question you might have about wanting to give natural birth in a hospital.How to choose a care provider. How much intervention will there be? Will I be allowed to labour at my body's pace? When do …
Notas do episódio
All the question you might have about wanting to give natural birth in a hospital.
How to choose a care provider. How much intervention will there be? Will I be allowed to labour at my body's pace? When do doctors intervene? Are home births safe? What does the medical aid cover?
AND LOADS more information. All in one place, in a South African context.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Natural Birth Part 1 of 5 - Midwife
All the questions you might have about natural birth at home. Who is it suited for? How does is differ from a hospital? Is it dangerous? What if something goes wrong? How often do things go "wrong"?AND LOADS …
Notas do episódio
All the questions you might have about natural birth at home.
Who is it suited for? How does is differ from a hospital? Is it dangerous? What if something goes wrong? How often do things go "wrong"?
AND LOADS more information. All in one episode in a South African context.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Are we STILL doing New Year's resolutions?
Kom leer oor hoe om minder emotional op te tree in 2026 en op te hou jouself en almal om jou te micromanage. Met ander woorde jou angs te probeer verminder.Ek sien al hoe minder en minder mense wat hul …
Notas do episódio
Kom leer oor hoe om minder emotional op te tree in 2026 en op te hou jouself en almal om jou te micromanage. Met ander woorde jou angs te probeer verminder.
Ek sien al hoe minder en minder mense wat hul resolutions aanlyn share, hoekom? Het jy iets wat jy in 2026 wil bereik?
Change is as good as a holiday, right?
Die is my New Year's Resolutions en ek dink hul kan vir jou ook iets beteken!
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]The Cost of Choosing Life — even when they said abort.
Shana tells the story of her daughter, Ava. And I share how Ava's story two years later touched and changed me.Life on earth is short and fickle. Every moment, every situation, every tribulation and every …
Notas do episódio
Shana tells the story of her daughter, Ava. And I share how Ava's story two years later touched and changed me.
Life on earth is short and fickle. Every moment, every situation, every tribulation and every victory is a "Lord what are you teaching/showing me?" opportunity.
When you choose life, there will always be a cost involved, this is the truth. Mamma, be willing to pay that cost.
Please listen and ask yourself what would you have done with such a diagnosis?
Trigger warning -This episode discusses pregnancy complications, medical pressure to terminate and stillbirth. Please listen with care.
Find Shanna on Instagram - faithfilled_mama
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Wanneer positiwiteit toksies raak
Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk. Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies …
Notas do episódio
Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk.
Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Moet jy Kaap toe trek of nie?
Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai. Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is …
Notas do episódio
Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai.
Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakke.
Kom ek help jou agter die kap van die byl kom.
As 'n Vrystater wat in 2021 Kaap to getrek het op soek na beter geleenthede, het ek BAIE geleer, wie is die ideale persoon wat goed in die Kaap sal aanpas? Hoe baie weet jy regtig van die kultuur en die Kaap se mense? Hoe lyk die geografie? Kom vind uit.
Die is my ervaring, nie noodwendig almal sin nie.
My hart is altyd - om kennis oor te dra.
Liefde
Mienke
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Hoe om jou single vriende te help, of nie...
Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring. Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy …
Notas do episódio
Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring.
Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy wil net help. Maar maak jy dalk meer skade?
Ek doen soms.
Liefde
Mienke
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Hoe om single wees te handle
Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen? Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word?Dis is nie 'n …
Notas do episódio
Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen?
Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word?
Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink wel daar is wyse en dan is daar ook dom dinge om te doen in daardie tyd, waarmee is jy besig?
Liefde
Mienke
PS: die volgende episode interview ek my vriendin wat 28 jaar van single wees ervaring het - sy leer my 'n ding of drie wat ek nie besef het nie, HOE ondersteun ons, ons single vriende? Wat moet ek doen en nie doen nie? Kom vind dan uit.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]It's not all BLACK and WHITE
It's somewhere inbetween...Junie is Jeugmaand.Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling. Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms …
Notas do episódio
It's somewhere inbetween...
Junie is Jeugmaand.
Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling. Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms in Suid Afrika? Wat gaan ek my kind eendag leer? Stel ek 'n voorbeeld wat gaan bydra tot 'n gemoed van vrede en vreugde of laste en verwyt?
As jy reeds vooropgestelde idees in jou kop "foster" teenoor n ander ras, of jy nou wit, swart of bruin is, moet jy dalk nie die luister nie, of dalk moet jy dan juis... Jou besluit (wink)
Liefde
Mienke
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Gebeur alles in die lewe regtig vir n rede?
WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying.Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in …
Notas do episódio
WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying.
Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons lewens wat andersins boring is.
Wat ons eintlik na op soek is, is vryheid en vrede.
Kom vind uit hoe om jouself van soveel angs te spaar.
liefde
Mienke
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Breek jou procrastination gewoonte NOU
Ag, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA. Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte.Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so gou as moontlik moet ophou …
Notas do episódio
Ag, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA.
Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte.
Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so gou as moontlik moet ophou uitstel.
Kom leer wat die gewoonte jou regtig kos en hoe om op te hou.
liefde
Mienke
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Dinge wat skool ons nie leer nie, maar jy MOET weet van die lewe.
Wat is wyshied en kennis as ons dit nie met mekaar deel nie?Hier is my top 10 of wat tips wat ek dink jou gaan help om 'n gelukkiger jy te wees.Foute met voordele, sou ek (en Chat GPT) dit noem, want ek …
Notas do episódio
Wat is wyshied en kennis as ons dit nie met mekaar deel nie?
Hier is my top 10 of wat tips wat ek dink jou gaan help om 'n gelukkiger jy te wees.
Foute met voordele, sou ek (en Chat GPT) dit noem, want ek weet nou van beter. Leer by my.
Liefde
Mienke
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes.
My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan.Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit?Met wie gebeur dit?Wat is die warning …
Notas do episódio
My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan.
Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit?
Met wie gebeur dit?
Wat is die warning signs?
Hoe lyk dit prakties om so iets te oorwin?
Wat kan ons doen om seker te maak ons kinders word beskerm?
Kom vind uit.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Moet jou passie jou loopbaan word?
Hoe identifiseer ek my passie?Wat moet 'n "passie" vir my bied?Wat moet 'n "werk" vir my bied?Kan die twee dieselfde ding wees?My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop jy …
Notas do episódio
Hoe identifiseer ek my passie?
Wat moet 'n "passie" vir my bied?
Wat moet 'n "werk" vir my bied?
Kan die twee dieselfde ding wees?
My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop jy kan my perspektief raaksien en oor jou eie lewe en unieke omstandighede gaan nadink.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Kan mense regtig verander?
Hoe weet ek as daar iets in my lewe is wat ek moet verander? Hoe vind verandering plaas? Is accountability regtig so belangrik? Hoe help ek ander om te verander?Kom vind uit! Message my as jy wil Follow Mienke …
Notas do episódio
Hoe weet ek as daar iets in my lewe is wat ek moet verander?
Hoe vind verandering plaas?
Is accountability regtig so belangrik?
Hoe help ek ander om te verander?
Kom vind uit!
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]As iemand jou offend is dit jou eie skuld, but hear me out.
Dis jou verantwoordelikheid om te begin boundaries instel, maar wat is maklikste manier om dit te doen? Hoe bou jy selfvertroue op om bv. 'n vriendskap te verbreek....What you allow is what will continue …
Notas do episódio
Dis jou verantwoordelikheid om te begin boundaries instel, maar wat is maklikste manier om dit te doen? Hoe bou jy selfvertroue op om bv. 'n vriendskap te verbreek....
What you allow is what will continue, dis wat jy moet onthou!Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Hoe om actually by jou "New Year's Resolutions" te stick
Ek hoop jou jaar was oraait, cope jy nog? Let's recap the big news stories of 2024 en hoe dit jou raak. Dis ideaal om 'n goed-ingeligde mens te wees. Dan... 2025, new year, new you?Ons bespreek ook …
Notas do episódio
Ek hoop jou jaar was oraait, cope jy nog?
Let's recap the big news stories of 2024 en hoe dit jou raak. Dis ideaal om 'n goed-ingeligde mens te wees.
Dan... 2025, new year, new you?
Ons bespreek ook effektiewe maniere om seker te maak dat jy jou New Year's Resolutions kan na kom in 2025. YOU CAN DO IT!Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]A new perspective on Daddy Issues
Think you don't have Daddy Issues, think again. This is possibly a very tender topic to tackle and it gets under my skin when others in the public eye start to romanticize it in today's day and age …
Notas do episódio
Think you don't have Daddy Issues, think again.
This is possibly a very tender topic to tackle and it gets under my skin when others in the public eye start to romanticize it in today's day and age. The romantic love a woman settles for is directly influenced by what her father figure conditioned her to believe she is worth. I urge you to seek help if you feel like you are lacking because your father did not live up to raising you in a loving matter. After all, you deserve to feel safe and cared for.
That being said many of us had good or great dads growing up, like me. In this episode, I'll tell you how even I could possibly sit with some issues that we need to become aware of to maintain a loving romantic relationship in my 20's.
Set a good foundation that you and your partner can build on for your future together.Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]How to communicate like a pro
"Did you hear what I said?" "Are you listening to me?" Sound familiar?In this episode we explore how our differences in personality types and gender influence the way we communicate. Find yourself in a place …
Notas do episódio
"Did you hear what I said?" "Are you listening to me?" Sound familiar?
In this episode we explore how our differences in personality types and gender influence the way we communicate. Find yourself in a place where whatever you say is falling on deaf ears? Let's fix that.
Communication makes the world go round, no two ways about it. In our most treasured relationships, we have to find a way to communicate in a manner that the other person will understand. Never leave what you say or mean, "open for interpretation" with these simple tips.Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Let's address your stress and how to control your thoughts.
"Never make an important decision when you're emotional" Ever heard that statement? BUT what if I feel like I'm constantly emotional? What are we to do if our emotions are out of control? GET CONTROL …
Notas do episódio
"Never make an important decision when you're emotional" Ever heard that statement? BUT what if I feel like I'm constantly emotional? What are we to do if our emotions are out of control? GET CONTROL BACK, as simple as that. Sometimes YOU need to adapt and change because society is not here to serve or accommodate you. Life is constantly on the move and won't wait for us. Join me and in this episode I'll share some of my experiences and hard truths that I realised, to help you manage those unwanted thoughts that usually originate from stress and worry.
You're not alone!Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Will more gratitude really result in more happiness?
Experience more gratitude in one easy step. We've all been told that a grateful heart is a happy heart, but what does it really mean and how can I realistically and practically achieve it? Let me make it …
Notas do episódio
Experience more gratitude in one easy step. We've all been told that a grateful heart is a happy heart, but what does it really mean and how can I realistically and practically achieve it? Let me make it make sense to you by explaining to you how I've managed to experience more gratitude daily.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]Start with this TRAILER.
Welkom by jou one-stop-shop vir alles wat jy nodig het om 'n mens te wees waarop jy kan trots wees! Soms Engels, soms Afrikaans, soms sommer beide.Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram …
Notas do episódio
Welkom by jou one-stop-shop vir alles wat jy nodig het om 'n mens te wees waarop jy kan trots wees!
Soms Engels, soms Afrikaans, soms sommer beide.
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow me on TikTik: https://www.tiktok.com/@mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]
Podcasts parecidos
Mais podcasts de EducaçãoEste podcast é seu?
Confirme com uma entrada no seu feed: você recebe um código aqui, adiciona como podcast:txt no canal do seu feed e nós verificamos. Depois disso, seu podcast aparece como “verificado” no SoundNode.


