Pular para o conteúdo
Die Babbelbende
PodcastEducaçãoAF

Die Babbelbende

Novo25. Hoe groot is die grootste dier in die see?16 de novembro de 2026 · 9 min
Episódios
25
Publicação
semanal
Último episódio
16 nov 2026

Sobre o podcast

Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord.

Participantes

  • Elanza SwartApresentação

Episódios 25

  1. 25. Hoe groot is die grootste dier in die see?

    9 min

    In hierdie episode leer die Babbels meer oor die grootste dier in die see. Hulle vind ook uit wat dié dier eet.

  2. 24. Hoekom lyk mense verskillend?

    8 min

    In hierdie episode besoek Ben ’n dokter se spreekkamer.

  3. 23. Hoekom is Tafelberg so plat?

    8 min

    In hierdie episode vind die Babbels meer uit oor Tafelberg in Kaapstad.

  4. 22. Hoekom sink bote nie?

    6 min

    In hierdie episode vind Ben uit hoe bote dit regkry om te dryf.

  5. 21 Hoe werk elektrisiteit?

    8 min

    In die episode leer die Babbelbende hoe elektrisiteit werk.

  6. 20. Hoe beweeg slange?

    8 min

    In hierdie episode vind Ben meer uit oor slange.

  7. 19. Hoe word heuning gemaak?

    7 min

    In hierdie episode vind die Babbels meer uit oor heuning en bye.

  8. 18. Hoekom moet ek my tande borsel?

    8 min

    In die episode kuier Ben by ’n tandarts om uit te vind hoekom dit belangrik is om ons tande te borsel.

  9. 17. Waar kom speelgoed vandaan?

    7 min

    In hierdie episode vind die Babbelbende meer uit oor die oorsprong van speelgoed.

  10. 16. Hoe groot is die grootste eier in die wêreld?

    8 min

    In die episode kuier Ben op ’n volstruisplaas.

  11. 15. Waar kom wol vandaan?

    7 min

    In die episode leer die Babbels meer oor wol.

  12. 14. Hoekom het party plante blomme?

    9 min

    In die episode vind die Babbels uit hoekom sommige plante blomme het, maar ander nie.

  13. 13. Hoekom is daar so baie sand by die see?

    6 min

    In die episode kuier die Babbelbende op die strand om uit te vind waarom daar soveel sand langs die see is.

  14. 12. Waarom is padreëls nodig?

    9 min

    In die episode vind Ben uit hoekom daar padreëls is.

  15. 11. Hoekom is ’n kameelperd se nek so lank?

    7 min

    In hierdie episode leer die Babbels meer oor kameelperde.

  16. 10. Wat is lawa?

    8 min

    In die episode leer die Babbelbende meer oor vulkane en lawa.

  17. 9. Hoe haal visse asem?

    7 min

    In hierdie episode leer die Babbels meer oor visse en hoe hulle onder water asem haal.

  18. 8. Wat asem ek in en uit?

    8 min

    In die episode leer die Babbelbende meer oor die lug wat ons inasem.

  19. 7. Waar kom kaas vandaan?

    8 min

    In hierdie episode leer die Babbelbende hoe kaas gemaak word.

  20. 6. Hoe bly vliegtuie in die lug?

    8 min

    In die episode leer Paloeka en Palawa hoe vliegtuie werk.

  21. 5. Hoe groot is die ruimte?

    8 min

    In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor die sterre en planete.

  22. 4. Waar kom klere vandaan?

    8 min

    In hierdie episode leer die Babbels meer oor hoe klere gemaak word.

  23. 3. Hoekom moet ons groente eet?

    7 min

    In hierdie episode vind die Babbels uit hoekom dit belangrik is om groente te eet.

  24. 2. Hoe werk ’n duikboot?

    9 min

    In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor duikbote.

  25. 1. Hoekom kan pikkewyne swem maar nie vlieg nie?

    8 min

    In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor pikkewyne.

Este podcast é seu?

Confirme com uma entrada no seu feed: você recebe um código aqui, adiciona como podcast:txt no canal do seu feed e nós verificamos. Depois disso, seu podcast aparece como “verificado” no SoundNode.

Configurações

Exibição

Idioma

Define quais estações você vê primeiro na página inicial.

Histórico

As rádios e episódios ouvidos recentemente e suas últimas buscas ficam só neste navegador.

Avisos

Um aviso rápido quando um podcast que você segue tem um episódio novo. Desative podcasts individuais pelo sino na página deles.

Conta

Salve favoritos – no app e no site.

Atalhos de teclado

/
Abrir busca
Espaço
Reproduzir ou pausar
← →
No player: voltar 15 s, avançar 30 s (episódios) · na fileira: próximo bloco
↑ ↓
Na fileira: alvo dentro do bloco
Home / End
Na fileira: primeiro ou último bloco
Esc
Fechar janela ou menu
?
Esta visão geral
Tocando agora

Ir para a estação

A seguir

    Adicione episódios com “A seguir” – eles tocam depois do episódio atual.