Pular para o conteúdo
Net nog enetjie
PodcastNotíciasAF

Net nog enetjie

NovoNet nog enetjie | Wenners en verloorders | Ep. 9512 de novembro de 2026 · 28 min
Episódios
94
Publicação
semanal
Último episódio
12 nov 2026

Sobre o podcast

Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.

Participantes

  • Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico StrydomApresentação

Episódios 94

  1. Net nog enetjie | Wenners en verloorders | Ep. 95

    28 min

    Net nog enetjie | Wenners en verloorders | Ep. 95

  2. Net nog enetjie | Verkiesing 101 | Ep. 94

    22 min

    Net nog enetjie | Verkiesing 101 | Ep. 94

  3. Net nog enetjie | ANC van hulself gered | Ep. 93

    23 min

    Net nog enetjie | ANC van hulself gered | Ep. 93

  4. Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92

    24 min

    Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92 In dié episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Tania Heyns en Nico Strydom oor Amazon se vereistes rondom swart eienaarskap en die maatskappy se …

  5. Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91

    18 min

    Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Tania Heyns, Nico Strydom en Connie Mulder oor alles ANC. Gaan hulle hierdie verkiesing oorleef of maak hulle …

  6. Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90

    22 min

    Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90 Met die munisipale verkiesing minder as drie maande weg, het die ANC uiteindelik ook hulle manifes en “kandidate” vir burgermeestersposte bekendgestel. Met …

  7. Net nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89

    25 min

    In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes. Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn …

  8. Net nog enetjie | Vir wie om te stem | Ep. 88

    27 min

    Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.

  9. Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87

    23 min

    Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En …

  10. Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86

    28 min

    Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor of Afrikaners onkant …

  11. Net nog enetjie | Kyk noord en Bok(kie) voort | Ep 85

    24 min

    In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder en Christel Cornelissen saam met gasaanbieder Tania Heyns oor Bokkieweek, die raskaart en Panyaza Lesufi se vrese vir wit gevaar.

  12. Net nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84

    23 min

    Net nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84

  13. Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

    25 min

    Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar …

  14. Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk

    15 min

    Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry …

  15. Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan

    23 min

    Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan | Ep. 80

  16. Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79

    27 min

    Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79

  17. Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78

    30 min

    Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78

  18. Net nog enetjie | Koebaai NHI | Ep. 77

    27 min

    Net nog enetjie | Koebaai NHI | Ep. 77

  19. Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

    30 min

    Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer …

  20. Net nog enetjie | Wenners, wenners, wenners | Ep. 75

    23 min

    Net nog enetjie | Wenners, wenners, wenners | Ep. 75

  21. Net nog enetjie | Die kroko-Zille, hoe maak hulle? | Ep. 74

    23 min

    Johannesburg se slaggate is nou al so groot dat jy daarin kan swem, en dit is ook presies wat sy gedoen het om die vlakke van verval uit te wys. Dié briljante verkiesingstoertjie het dalk groot opslae gemaak …

  22. Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73

    23 min

    Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog is daar steeds diegene wat hardnekkig vasklou aan …

  23. Net nog enetjie | Die Bozell Wilkie sirkus | Ep. 72

    23 min

    Net nog enetjie | Die Bozell Wilkie sirkus | Ep. 72

  24. Net nog enetjie | Iran: Wat nou? | Ep. 71

    26 min

    Net nog enetjie | Iran: Wat nou? | Ep. 71

  25. Net nog enetjie | Trump en Iramp | Ep. 70

    29 min

    Net nog enetjie | Trump en Iramp | Ep. 70

  26. Net nog enetjie | Begroting-babelas | Ep. 69

    23 min

    Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch Godongwana, minister van finansies, het Woensdag sy …

    Notas do episódio
    Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch Godongwana, minister van finansies, het Woensdag sy begrotingsrede vir die jaar gelewer – hierdie tyd verlede jaar het die land gespartel en almal gepraat oor die begroting wat ons nié gekry het nie. Hierdie ronde het dinge egter beter verloop.
  27. Net nog enetjie | En so begin die politiekery | Ep. 68

    25 min

    In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor alles politiek. Met 2026 wat ’n munisipale verkiesingsjaar is, is dit duidelik dat partye en …

  28. Net nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67

    28 min

    Net nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67

  29. Net nog enetjie | John Deere-huisen se nalaten-skaap | Ep. 66

    21 min

    John Steenhuisen het Woensdagoggend aangekondig dag hy nie weer as partyleier verkiesbaar sal wees in April tydens die DA se federale kongres nie. Hy sal eerder as minister van landbou al sy energie stort in …

    Notas do episódio
    John Steenhuisen het Woensdagoggend aangekondig dag hy nie weer as partyleier verkiesbaar sal wees in April tydens die DA se federale kongres nie. Hy sal eerder as minister van landbou al sy energie stort in die reuse-bek-en-kloukrisis wat tans in die land heers.

    In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Deere-huisen se nalaten-skaap as DA-leier en sy toekoms as landbouminister.
  30. Net nog enetjie | Manne met gunne | Ep. 65

    30 min

    Die groot vraag in Suid-Afrika is tans: wat gaan aan met al die manne met gunne? Julius Malema is verlede jaar skuldig bevind in AfriForum se vuurwapensaak teen kom. Nou is die man in die voorvonnisverrigtinge …

Aqui estão os 40 episódios mais recentes de 94. Os mais antigos estão no feed do podcast.

Recomendado por Net nog enetjie

Este podcast é seu?

Confirme com uma entrada no seu feed: você recebe um código aqui, adiciona como podcast:txt no canal do seu feed e nós verificamos. Depois disso, seu podcast aparece como “verificado” no SoundNode.

Configurações

Exibição

Idioma

Define quais estações você vê primeiro na página inicial.

Histórico

As rádios e episódios ouvidos recentemente e suas últimas buscas ficam só neste navegador.

Avisos

Um aviso rápido quando um podcast que você segue tem um episódio novo. Desative podcasts individuais pelo sino na página deles.

Conta

Salve favoritos – no app e no site.

Atalhos de teclado

/
Abrir busca
Espaço
Reproduzir ou pausar
← →
No player: voltar 15 s, avançar 30 s (episódios) · na fileira: próximo bloco
↑ ↓
Na fileira: alvo dentro do bloco
Home / End
Na fileira: primeiro ou último bloco
Esc
Fechar janela ou menu
?
Esta visão geral
Tocando agora

Ir para a estação

A seguir

    Adicione episódios com “A seguir” – eles tocam depois do episódio atual.