
Net nog enetjie
- Épisodes
- 94
- Parution
- hebdomadaire
- Dernier épisode
- 12 Nov 2026
À propos du podcast
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Participants
- Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico StrydomAnimation
Épisodes 94
Net nog enetjie | Wenners en verloorders | Ep. 95
Net nog enetjie | Wenners en verloorders | Ep. 95
Chapitres (6)
Net nog enetjie | Verkiesing 101 | Ep. 94
Net nog enetjie | Verkiesing 101 | Ep. 94
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | ANC van hulself gered | Ep. 93
Net nog enetjie | ANC van hulself gered | Ep. 93
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92
Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92 In dié episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Tania Heyns en Nico Strydom oor Amazon se vereistes rondom swart eienaarskap en die maatskappy se …
Notes de l’épisode
Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92
In dié episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Tania Heyns en Nico Strydom oor Amazon se vereistes rondom swart eienaarskap en die maatskappy se verduideliking dat sy beleid eintlik inklusief is – ons verstaan die woorde net verkeerd. Hulle vra ook waarom dit belangrik is om teen onredelike vereistes en norme terug te druk, eerder as om bloot te aanvaar dat “dit nou maar die wet is”.Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91
Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Tania Heyns, Nico Strydom en Connie Mulder oor alles ANC. Gaan hulle hierdie verkiesing oorleef of maak hulle …
Notes de l’épisode
Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Tania Heyns, Nico Strydom en Connie Mulder oor alles ANC. Gaan hulle hierdie verkiesing oorleef of maak hulle net mooipraatjies terwyl die gebou agter hulle aan die brand is?
00:00 Welkom terug
02:12 Alles ANC
05:28 Hoekom die rusbank wen
08:28 ANC mis die bus
12:58 Mega-metro, mega-gemorsChapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90 Met die munisipale verkiesing minder as drie maande weg, het die ANC uiteindelik ook hulle manifes en “kandidate” vir burgermeestersposte bekendgestel. Met …
Notes de l’épisode
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90
Met die munisipale verkiesing minder as drie maande weg, het die ANC uiteindelik ook hulle manifes en “kandidate” vir burgermeestersposte bekendgestel. Met al hulle varkies wat egter nog nie mooi op hok is nie, het hulle vanjaar besluit om ʼn mej. Munisipaliteit te hou en die finaliste, eerder as kandidate, vir al die metro’s aangewys.
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Nico Strydom en Tania Heyns oor hierdie en ander politieke verwikkelinge.Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89
In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes. Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn …
Notes de l’épisode
In dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes.
Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn ongemaklike werklikheid: wat tans in die meeste munisipaliteite gebeur, werk eenvoudig nie. As die huidige antwoord nie werk nie, is die vraag wat die beste antwoord dan op ons probleme gáán wees?Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Vir wie om te stem | Ep. 88
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87
Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En …
Notes de l’épisode
Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond? In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder oor die stand van die media in Suid-Afrika.Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86
Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor of Afrikaners onkant …
Notes de l’épisode
Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor of Afrikaners onkant is wanneer hulle aan hulle eie kant wees? Is jy noodwendig téén almal anders wanneer jy bloot aan jou eie kant wil wees?Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Kyk noord en Bok(kie) voort | Ep 85
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder en Christel Cornelissen saam met gasaanbieder Tania Heyns oor Bokkieweek, die raskaart en Panyaza Lesufi se vrese vir wit gevaar.
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84
Net nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar …
Notes de l’épisode
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82
Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle buitelanders, ook wettige immigrante, geteiken word? Is die regering hierdie keer voorbereid om moontlike openbare onluste en geweld stop te sit voor dit uitbreek?Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk
Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry …
Notes de l’épisode
Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen as minister van landbou te verwyder en Willie Aucamp in sy plek aan te stel. Is hierdie skuif ’n paar maande en hofsake te laat of kan dit dalk nog stemme onder boere en Afrikaners help terugwen ná die skade wat Steenhuisen verrig het?Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan
Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan | Ep. 80
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79
Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78
Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Koebaai NHI | Ep. 77
Net nog enetjie | Koebaai NHI | Ep. 77
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76
Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer …
Notes de l’épisode
Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê.
As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Wenners, wenners, wenners | Ep. 75
Net nog enetjie | Wenners, wenners, wenners | Ep. 75
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Die kroko-Zille, hoe maak hulle? | Ep. 74
Johannesburg se slaggate is nou al so groot dat jy daarin kan swem, en dit is ook presies wat sy gedoen het om die vlakke van verval uit te wys. Dié briljante verkiesingstoertjie het dalk groot opslae gemaak …
Notes de l’épisode
Johannesburg se slaggate is nou al so groot dat jy daarin kan swem, en dit is ook presies wat sy gedoen het om die vlakke van verval uit te wys. Dié briljante verkiesingstoertjie het dalk groot opslae gemaak, maar gaan dit vir die DA ʼn meerderheid in Johannesburg verseker? Dit gaan ʼn mens nog moet sien.
Sit harder, luister en gesels saam met Connie Mulder, Christel Cornelissen en gasaanbieder Tania Heyns in hierdie week se aflewering van Net nog enetjie.Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73
Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog is daar steeds diegene wat hardnekkig vasklou aan …
Notes de l’épisode
Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog is daar steeds diegene wat hardnekkig vasklou aan die idee dat die beleid moreel reg is, en dat slegs die implementering skeefgeloop het.
Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie om te hoor hoekom jy nié vir die lokval moet val dat raswette se enigste probleem implementering is nie.Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Die Bozell Wilkie sirkus | Ep. 72
Net nog enetjie | Die Bozell Wilkie sirkus | Ep. 72
Net nog enetjie | Iran: Wat nou? | Ep. 71
Net nog enetjie | Iran: Wat nou? | Ep. 71
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Trump en Iramp | Ep. 70
Net nog enetjie | Trump en Iramp | Ep. 70
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Begroting-babelas | Ep. 69
Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch Godongwana, minister van finansies, het Woensdag sy …
Notes de l’épisode
Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch Godongwana, minister van finansies, het Woensdag sy begrotingsrede vir die jaar gelewer – hierdie tyd verlede jaar het die land gespartel en almal gepraat oor die begroting wat ons nié gekry het nie. Hierdie ronde het dinge egter beter verloop.Net nog enetjie | En so begin die politiekery | Ep. 68
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor alles politiek. Met 2026 wat ’n munisipale verkiesingsjaar is, is dit duidelik dat partye en …
Notes de l’épisode
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor alles politiek. Met 2026 wat ’n munisipale verkiesingsjaar is, is dit duidelik dat partye en politici weer hul mantels begin afstof vir die stryd wat voorlê.Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67
Net nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67
Chapitres
Chargement des chapitres…
Net nog enetjie | John Deere-huisen se nalaten-skaap | Ep. 66
John Steenhuisen het Woensdagoggend aangekondig dag hy nie weer as partyleier verkiesbaar sal wees in April tydens die DA se federale kongres nie. Hy sal eerder as minister van landbou al sy energie stort in …
Notes de l’épisode
John Steenhuisen het Woensdagoggend aangekondig dag hy nie weer as partyleier verkiesbaar sal wees in April tydens die DA se federale kongres nie. Hy sal eerder as minister van landbou al sy energie stort in die reuse-bek-en-kloukrisis wat tans in die land heers.
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Deere-huisen se nalaten-skaap as DA-leier en sy toekoms as landbouminister.Net nog enetjie | Manne met gunne | Ep. 65
Die groot vraag in Suid-Afrika is tans: wat gaan aan met al die manne met gunne? Julius Malema is verlede jaar skuldig bevind in AfriForum se vuurwapensaak teen kom. Nou is die man in die voorvonnisverrigtinge …
Notes de l’épisode
Die groot vraag in Suid-Afrika is tans: wat gaan aan met al die manne met gunne? Julius Malema is verlede jaar skuldig bevind in AfriForum se vuurwapensaak teen kom. Nou is die man in die voorvonnisverrigtinge om uit te vind of hy sy rooi oorpak vir ʼn oranje een gaan verruil, en of hy bloot ʼn boete gaan kry.Chapitres
Chargement des chapitres…
Voici les 40 derniers épisodes sur 94. Les épisodes plus anciens se trouvent dans le flux du podcast.
Recommandé par Net nog enetjie
Podcasts similaires
Plus de podcasts : ActualitésC’est votre podcast ?
Confirmez-le avec une entrée dans votre flux : vous recevez ici un code, vous l’ajoutez comme podcast:txt dans le canal de votre flux, et nous le vérifions. Votre podcast apparaît ensuite comme « vérifié » sur SoundNode.



