Skip to content
Inkommers
PodcastFictionDramaAF

Inkommers

Episode 1Kom in: InleidingNovember 28, 2023 · 11 min
Episodes
20
Format
Series – listen from the start
Latest episode
Feb 1, 2024

About the podcast

Die boek, "Inkommers", deur Hans du Plessis, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. Dit word deur die uitgewer as ʼn eietydse verhaal beskryf. ʼn Kroniek van die Afrikaners – die familie, nie die volk nie – wat al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel boer.

Contributors

  • Hans du Plessis (Uitgegee deur Lapa Uitgewers)Host

Episodes 20

  1. [SLOTHOOFSTUK] Kom nou: Hoofstuk 19

    19 minSeason 1 · Episode 19

    “Bewaring is tog ook maar net liefde, glo my Bennie deesdae, en die liefde, het ek en hy ooreengekom, word in die hemel gemaak maar moet op aarde in stand gehou word.”

  2. Kom nou: Hoofstuk 18

    1 h 11 minSeason 1 · Episode 18

    “Doen ek ooit die regte ding, Mara? Trou is nie perdekoop nie.”

  3. Kom nou: Hoofstuk 17

    18 minSeason 1 · Episode 17

    “Ons wag net vir Mara, dan vertel ek vir julle die tragiese komedie van swaer Grootpiet se testament waaruit my arme sus Nonnie nie ʼn duit kry nie.”

  4. Kom nou: Hoofstuk 16

    24 minSeason 1 · Episode 16

    “Die stilte val soos ʼn onverwagte wolk voor die son oor die vergadering. Martjie gee vermakerig die stilte kans om in ʼn asemteug van ongeloof te verander voordat sy selfvoldaan voortgaan.”

  5. Kom nou: Hoofstuk 15

    18 minSeason 1 · Episode 15

    “Iewers in matriek rond het Mara se droom vir haar ʼn boodskap geword dat net syself haar terugkeer Kom toe sou bepaal.”

  6. Kom nou: Hoofstuk 14

    22 minSeason 1 · Episode 14

    “Ek verlang na my ma. Hoe sou sy dié stukkie rus, wat haar nooit beskore was nie, kon geniet.”

  7. Kom weg: Hoofstuk 13

    29 minSeason 1 · Episode 13

    “Vir die hoeveelste keer sit ek my só en verwonder aan die onverwagte hemelse holte in die vaal palm van die Hoëveld dat ek nie regtig hoor wat Bennie hier langs my sê nie.”

  8. Kom weg: Hoofstuk 12

    18 minSeason 1 · Episode 12

    “As dit is hoe ʼn pa is, wil ek nie ʼn pa hê nie.”

  9. Kom weg: Hoofstuk 11

    28 minSeason 1 · Episode 11

    “‘Moenie vir jou kom stuitig hou nie.’ Tannie Genade begin uitklim. Mara kyk by die venster uit en sy wonder of Melt ook bloos. Glipsie proes.”

  10. Kom weg: Hoofstuk 10

    4 minSeason 1 · Episode 10

    “Sal jý wil huis toe gaan as jou huis vier sinkplate in ʼn plakkerskamp is?”

  11. Kom weg: Hoofstuk 9

    23 minSeason 1 · Episode 9

    “Asof plakkers nie kan voel nie … Natuurlik het Mara se afjak my seergemaak, maar dit sou nie help om net ná die afskryfgemors verder te karring nie.”

  12. Kom weg: Hoofstuk 8

    43 minSeason 1 · Episode 8

    “Die lummel grom binnensmonds en hou die slimfoon in sy regterhand bokant sy kop soos hy lomp tussen die kinders deur vir Dermpie Wilson probeer weghardloop.”

  13. Kom weg: Hoofstuk 7

    8 minSeason 1 · Episode 7

    “Dit is eers toe ons mekaar beter leer ken dat ek verstaan het dit is van seer wat sy nie graag oor haarself wou praat nie; ʼn ander soort seer as myne, sou ek later agterkom.”

  14. Kom toe: Hoofstuk 6

    15 minSeason 1 · Episode 6

    “My Bennie Afrikaner sê: ‘Hartlam, om in die Kom te kan oorleef, moet jy die Afrikaners verstaan, en dit is nie so maklik nie.”

  15. Kom toe: Hoofstuk 5

    37 minSeason 1 · Episode 5

    “Ek wat Plakker is, is nou nog nie seker waar Johnie aan Martjie Alsweet gekom het nie, want ek bly wonder of Bennie se relaas oor die twee die volle narratief is.”

  16. Kom toe: Hoofstuk 4

    39 minSeason 1 · Episode 4

    “Almal ken vandag nog dié twee se liefdesverhaal, want oorlede Soekie de Wit, gebore Smith, het hulle storie graag met gevoel vertel asof dit ʼn verhaal vir een of ander boekklub se sappige liefdesverhale is.”

  17. Kom toe: Hoofstuk 3

    6 minSeason 1 · Episode 3

    “Teen dié tyd ken ek die storie van die Kom, Johnie se eiesinnigheid, en Martjie se deeglike navorsing ookal asof ekself daar was.”

  18. Kom toe: Hoofstuk 2

    9 minSeason 1 · Episode 2

    “Bennie vertel my hy het Martjie Louw in sy jong dae, lank voordat hy van my geweet het, op ʼn aand by een of ander kerkfunksie op die dorp ontmoet.”

  19. Kom toe: Hoofstuk 1

    15 minSeason 1 · Episode 1

    “Ek wat Plakker Prinsloo is, besef skielik dat selfs die naam Koepel, die Wêrelderfenisgebied, vir die Kommers ʼn inkommerwoord is wat maar net nie mooi lêplek in hul kollektiewe leksikon kan kry nie.”

  20. Kom in: Inleiding

    11 minSeason 1

    “Ek, Plakker Prinsloo, weet nie of ek nou al gereed is om vir die eerste keer saam met Bennie Afrikaner uit te ry Kom toe nie. Ek was nog nooit ʼn reisiger nie, dit is nou as jy nie my en Ma se ewige getrek voor …

    Show notes
    “Ek, Plakker Prinsloo, weet nie of ek nou al gereed is om vir die eerste keer saam met Bennie Afrikaner uit te ry Kom toe nie. Ek was nog nooit ʼn reisiger nie, dit is nou as jy nie my en Ma se ewige getrek voor Pa se misdaadrekord uit, reis kan noem nie.”
Is this your podcast?

Confirm it with an entry in your feed: you get a code here, add it as podcast:txt to the channel of your feed, and we check it. Your podcast is then shown as “verified” on SoundNode.

Settings

Display

Language

Decides which stations you see first on the home page.

History

Recently played stations and episodes and your latest searches are only stored in this browser.

Notifications

A short notice when a podcast you follow has a new episode. Turn off single podcasts with the bell on their page.

Account

Save favorites – in the app and on the website.

Keyboard shortcuts

/
Open search
Space
Play or pause
← →
In the player: back 15 s, forward 30 s (episodes) · in a row: next tile
↑ ↓
In a row: target within the tile
Home / End
In a row: first or last tile
Esc
Close window or menu
?
This overview
Now playing

Go to station page

Play next

    Add episodes with “Play next” – they play after the current episode.