
Die Babbelbende
- Épisodes
- 25
- Parution
- hebdomadaire
- Dernier épisode
- 16 Nov 2026
À propos du podcast
Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord.
Participants
- Elanza SwartAnimation
Épisodes 25
25. Hoe groot is die grootste dier in die see?
In hierdie episode leer die Babbels meer oor die grootste dier in die see. Hulle vind ook uit wat dié dier eet.
23. Hoekom is Tafelberg so plat?
In hierdie episode vind die Babbels meer uit oor Tafelberg in Kaapstad.
18. Hoekom moet ek my tande borsel?
In die episode kuier Ben by ’n tandarts om uit te vind hoekom dit belangrik is om ons tande te borsel.
17. Waar kom speelgoed vandaan?
In hierdie episode vind die Babbelbende meer uit oor die oorsprong van speelgoed.
14. Hoekom het party plante blomme?
In die episode vind die Babbels uit hoekom sommige plante blomme het, maar ander nie.
13. Hoekom is daar so baie sand by die see?
In die episode kuier die Babbelbende op die strand om uit te vind waarom daar soveel sand langs die see is.
11. Hoekom is ’n kameelperd se nek so lank?
In hierdie episode leer die Babbels meer oor kameelperde.
9. Hoe haal visse asem?
In hierdie episode leer die Babbels meer oor visse en hoe hulle onder water asem haal.
3. Hoekom moet ons groente eet?
In hierdie episode vind die Babbels uit hoekom dit belangrik is om groente te eet.
1. Hoekom kan pikkewyne swem maar nie vlieg nie?
In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor pikkewyne.
Podcasts similaires
Plus de podcasts : ÉducationC’est votre podcast ?
Confirmez-le avec une entrée dans votre flux : vous recevez ici un code, vous l’ajoutez comme podcast:txt dans le canal de votre flux, et nous le vérifions. Votre podcast apparaît ensuite comme « vérifié » sur SoundNode.


