StartseitePodcastsDie bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 45Die bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 4529.05.2026 · 10 Min.Folge abspielenAb dieser Stelle teilenShownotesDie kaptein is ongelukkig omdat Rachel in Kaapstad vashaak en niks van haar laat hoor nie. Sy verras hom met ʼn paar brokkies interessante nuus. Hy kry ʼn skok wat hom soos vuishou in die maag tref.Alle Folgen von Die bankroof – ’n vervolgverhaal