InícioPodcastsDie bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 45Die bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 4529 de maio de 2026 · 10 minTocar episódioCompartilhar a partir daquiNotas do episódioDie kaptein is ongelukkig omdat Rachel in Kaapstad vashaak en niks van haar laat hoor nie. Sy verras hom met ʼn paar brokkies interessante nuus. Hy kry ʼn skok wat hom soos vuishou in die maag tref.Todos os episódios de Die bankroof – ’n vervolgverhaal