InicioPodcastsDie bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 45Die bankroof – ’n vervolgverhaalDie bankroof – Episode 4529 de mayo de 2026 · 10 minReproducir episodioCompartir desde este puntoNotas del episodioDie kaptein is ongelukkig omdat Rachel in Kaapstad vashaak en niks van haar laat hoor nie. Sy verras hom met ʼn paar brokkies interessante nuus. Hy kry ʼn skok wat hom soos vuishou in die maag tref.Todos los episodios de Die bankroof – ’n vervolgverhaal