Skip to content
Bybelstories in Afrikaans

Bybelstories in Afrikaans

NewBriewe in die Nuwe Testament 5: Romeine 9 tot 11November 12, 2026 · 12 min
Episodes
341
Released
weekly
Latest episode
Nov 12, 2026

About the podcast

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!

Episodes 341

  1. Briewe in die Nuwe Testament 5: Romeine 9 tot 11

    12 minSeason 8 · Episode 5

    Hierdie hoofstukke beskryf ietsie van die uitverkiesing. Ons probeer dit nie verklaar nie, maar bevestig dat almal kan en mag glo in die Jesus Christus wat gesterf het en opgestaan het uit die dood.Boodskappe …

  2. Briewe in die Nuwe Testament 4: Romeine 8

    12 minSeason 8 · Episode 4

    Die een hoofstuk in Romeine is so besonders, dat ons dit net MOES doen sonder enige ander hoofstuk; veral die feit dat niks God se kinders kan skei van sy liefde nie!Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  3. Briewe in die Nuwe Testament 3: Romeine 5 tot 7

    12 minSeason 8 · Episode 3

    Paulus skryf in hierdie hoofstukke dat ons saam met Jesus gesterf en opgestaan het. Daarom is ons eintlik dood vir die sonde en lewend om goeie dinge te doen vir God.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  4. Briewe in die Nuwe Testament 2: Romeine een tot vier

    11 minSeason 8 · Episode 2

    In Romeine een tot vier lees ons 'n opsomming van die Evangelie - die Goeie Nuus van Jesus Christus!Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  5. Tobias se verjaardagboodskap vir 2026

    4 min

    Tobias verjaar 21 Oktober en wil vir die maats PSALM 23 vir die dag bring.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  6. Briewe in die Nuwe Testament 1: Briewe geskryf aan die gemeentes

    10 minSeason 8 · Episode 1

    Vandag gee ons 'n inleiding om te verstaan hoe en hoekom die briewe aan die gemeentes van die nuwe kerk van Jesus Christus geskryf is.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  7. Boeke van die profete 43: Die profeet Maleagi

    11 minSeason 6 · Episode 43

    Ons kom nou by die laaste boek in die Ou Testament. Maleagi moes 'n boodskap na die volk bring. Dit is amper in dialoog vorm geskryf - met die volk wat God antwoord en Hy wat terugantwoord.Boodskappe per …

  8. Boeke van die profete 42: Sagaria vertel van die laaste dae

    11 minSeason 6 · Episode 42

    In hierdie episode gesels ons oor Sagaria 9 tot 14. Hy profeteer oor die eindtye, hoewel daar dinge is wat in Jesus se tyd al waar geword het.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  9. Boeke van die profete 41: Sagaria se laaste vier nagprentjies

    11 minSeason 6 · Episode 41

    In Sagaria 4-8 lees ons die volgende vier gesigte wat die profeet Sagaria by die Here gekry het, om vir die Jode te vertel.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  10. Boeke van die profete 40: Sagaria kry prentjies in die nag

    11 minSeason 6 · Episode 40

    In Sagaria 1 - 3 lees ons van die profeet wat vir Haggai opgevolg het. God het met hom in nagtelike visoene gepraat. Vandag vertel ons van die eerste vier visioene.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  11. Boeke van die profete 39: Haggai

    10 minSeason 6 · Episode 39

    Die kort boekie Haggai, beskryf die boodskappe wat God vir Serubbabel en Jesua gestuur het nadat 50 000 Jode terug is na Jerusalem, maar nie gekom het by die herbou van die tempel nie.Boodskappe per epos is …

  12. Boeke van die profete 38: Sefanja

    10 minSeason 6 · Episode 38

    Die profeet Sefanja het baie vertel van die dag van die Here, wanneer Hy die mense sal oordeel. Daar is tog ook baie van God se liefde in die boek - en dat Hy mense wil red.Boodskappe per epos is baie …

  13. Boeke van die profete 37: Die profeet Habakuk

    11 minSeason 6 · Episode 37

    Habakuk was die profeet wat die wonderlike "lied" geskryf het: "Al sou die vyeboom nie bot nie" - Al sou die Galdeërs alles kom kaalstroop, het hy besluit om steeds die Here te loof.Boodskappe per epos is baie …

  14. Boeke van die profete 36: Die profeet Nahum

    11 minSeason 6 · Episode 36

    In die boek Nahum word beskryf hoe God die stad Nineve van die Assiriërs gaan wegvee, omdat hulle God se mense wreed mishandel het.God straf skuldiges, maar sien om na sy mense.Boodskappe per epos is baie …

  15. Boeke van die profete 35: Die profeet Miga

    11 minSeason 6 · Episode 35

    In die boek Miga lees ons hoe God vir Miga gebruik het om te profeteer dat Israel en Juda weggevoer gaan word, omdat hulle God vergeet het. Juda het wel vir 'n tyd teruggedraai na God toe. Miga het ook …

  16. Boeke van die profete 34: Jona gaan na Nineve

    12 minSeason 6 · Episode 34

    In hoofstukke 3 en 4 lees ons hoe Jona toe tog in Nineve gaan preek het, maar hy was kwaad oor God se besluit daarna....Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  17. Boeke van die profete 33: Jona kry 'n opdrag by God

    11 minSeason 6 · Episode 33

    Jona 1 en 2 vertel ons hoe God vir hom 'n opdrag gegee het om na Nineve toe te gaan, maar hy hardloop weg van God af en beland in 'n vis se maag.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  18. Boeke van die profete 32: Die profeet Obadja

    11 minSeason 6 · Episode 32

    In Obadja lees ons van die profesie teen Edom, of Esau, die broervolk van Israel.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  19. Boeke van die profete 31: Die boek Amos

    12 minSeason 6 · Episode 31

    Amos was 'n skaap- en vyeboer wat God se strawwe vir Israel moes gaan vertel. Sy boodskap eindig met God wat tog 'n deeltjie van sy volk weer sou herstel.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  20. Boeke van die profete 30: Die profeet Joël

    11 minSeason 6 · Episode 30

    Joël was 'n profeet in Juda, maar ons is onseker wanneer hy opgetree het. Hy het straf aangekondig, maar ook God se liefde en geduld vir die mense wat na Hom toe kom.Boodskappe per epos is baie …

  21. Boeke van die profete 29: Die profeet Hosea

    12 minSeason 6 · Episode 29

    Die boek Hosea vertel die storie van hoe God sy profeet se huweliks- en gesinslewe gebruik het om vir Israel te vertel wat Hy vir hulle wil sê.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  22. Boeke van die profete 28: Daniël kry prentjies van die toekoms

    12 minSeason 6 · Episode 28

    In Daniël 7 tot 12 lees ons van visioene wat Daniël by God gekry het oor wat in die nabye en verre toekoms gaan gebeur. Vir ons is die belangrik om te weet: God is steeds in beheer!Boodskappe per epos is baie …

  23. Boeke van die profete 27: Daniël in die leeukuil

    12 minSeason 6 · Episode 27

    Ons lees hierdie wonderwerk in Daniël se lewe in Daniël 6. God het ook beheer oor sy diere wat Hy gemaak het!Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  24. Boeke van die profete 26: Belsasar en die hand teen die muur

    12 minSeason 6 · Episode 26

    In Daniël 5 lees ons van koning Belsasar wat 'n boodskap van God gekry het - geskryf teen 'n muur.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  25. Boeke van die profete 25: Nebukadnesar se droom van 'n boom

    12 minSeason 6 · Episode 25

    In Daniël 4 lees ons van 'n brief wat koning Nebukadnesar van Babel vir sy hele ryk geskryf het nadat hy vir sewe tydperke sy verstand verloor het, maar teruggekom het om God te loof en te eer.Boodskappe …

  26. Boeke van die profete 24: Daniël se drie vriende word in 'n vuuroond gegooi

    11 min

    In Daniël 3 lees ons van die wonderlike storie van God wat drie gehoorsames van vuur gered het, en Nebukadnesar moes erken dat geen ander God so kan red soos Hy nie!Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  27. Boeke van die profete 23: Nebukadnesar droom van 'n blink beeld

    12 minSeason 6 · Episode 23

    Koning Nebukadnesare het 'n droom gehad, maar wou nie sy wyse manne vertel wat dit is nie. Hulle moes kom met die droom EN sy uitleg. God het vir Daniël gebruik in die storie om te wys wie is God. Ons lees …

  28. Boeke van die profete 22: Daniël en sy vriende in die koning se paleis

    12 minSeason 6 · Episode 22

    Ons begin met die boek van Daniël. In Daniël 1 lees ons van die vier jongmanne uit Juda wat vir 10 dae net groente geëet het - met positiewe gevolge!Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  29. Boeke van die profete 21: Esegiël sien hoe God alles wil nuut maak

    11 minSeason 6 · Episode 21

    Esegiël 24 tot 48 bevat baie profesië wat Esegiël moes vertel. Daar is ook die storie oor die droë bene wat lewendig geword het.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show

  30. Boeke van die profete 20: God se oordeel oor Israel

    11 minSeason 6 · Episode 20

    In Esegiël 12 tot 24 lees ons van klomp voorbeelde en stories wat God vir Esegiël gegee het om vir Israel te waarsku om op te hou sondig en terug te kom na God toe. In hoofstuk 18 is daar 'n uitroep van …

These are the latest 40 of 341 episodes. You’ll find older episodes in the podcast’s feed.

Is this your podcast?

Confirm it with an entry in your feed: you get a code here, add it as podcast:txt to the channel of your feed, and we check it. Your podcast is then shown as “verified” on SoundNode.

Settings

Display

Language

Decides which stations you see first on the home page.

History

Recently played stations and episodes and your latest searches are only stored in this browser.

Notifications

A short notice when a podcast you follow has a new episode. Turn off single podcasts with the bell on their page.

Account

Save favorites – in the app and on the website.

Keyboard shortcuts

/
Open search
Space
Play or pause
← →
In the player: back 15 s, forward 30 s (episodes) · in a row: next tile
↑ ↓
In a row: target within the tile
Home / End
In a row: first or last tile
Esc
Close window or menu
?
This overview
Now playing

Go to station page

Play next

    Add episodes with “Play next” – they play after the current episode.