Skip to content
Die pad na selfbestuur
PodcastArtsBooksAF

Die pad na selfbestuur

Episode 1Luister: ‘Die pad na selfbestuur’April 22, 2021 · 11 min
Episodes
23
Format
Series – listen from the start
Latest episode
May 20, 2024

About the podcast

Hierdie boek deur Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging, ondersoek die krisisse waarin die Afrikanergemeenskap hom bevind en bied voorstelle vir oplossings om steeds vry, veilig en voorspoedig in Suid-Afrika te kan bly woon.

Contributors

  • Flip BuysHost

Episodes 23

  1. ‘Die pad na selfbestuur’: Daar is altyd ’n toekoms

    12 minSeason 1 · Episode 15

    Flip Buys kom by die slotsom dat die verlede ons wys daar is altyd ’n toekoms. Dit is dus die grondslag waarop Buys sy hele filosofie bou. Kom luister hier na 'n voorlesing uit sy boek.

  2. ‘Die pad na selfbestuur’: ‘Hulle, julle en ons’

    13 minSeason 1 · Episode 1

    Flip Buys omskryf in die slothoofstuk van sy boek, Die pad na selfbestuur, ’n gesprek wat hy met ’n groep sakemanne gehad het oor die toekoms van die land.

  3. Die padkaart na kulturele selfbestuur

    26 minSeason 1 · Episode 2

    In die 34ste hoofstuk van sy boek, Die pad na selfbestuur, sit Flip Buys ʼn raamwerk uiteen wat as ʼn vertrekpunt kan dien vir ʼn moontlike staatkundige plan vir kultuurgemeenskappe soos Afrikaners.

  4. ‘Die pad na selfbestuur’: Skep omstandighede vir voortbestaan

    11 minSeason 1 · Episode 3

    Hierdie visie kom in die praktyk daarop neer dat die omstandighede geskep moet word sodat Afrikaners blywend vry, veilig en voorspoedig hier kan bly.

  5. ‘Die pad na selfbestuur’: Misdaad kan met goue driehoek verslaan word

    16 minSeason 1 · Episode 3

    Wat is dan die oplossing? Buys reken dat daar ʼn goue driehoek bestaan wat veilige samelewings oor die wêreld verseker.

  6. ‘Die pad na selfbestuur’: Plan A, B en C – ’n boer maak ’n plan

    9 minSeason 1 · Episode 3

    Plan B gaan oor selfbesluitneming. Waar plan A oor sukkelende staatsinstellings gaan, gaan plan B oor selfhelp-gemeenskapsorganisasies. Waar plan A oor volledige meerderheidsbestuur gaan, gaan plan B oor …

    Show notes
    Plan B gaan oor selfbesluitneming. Waar plan A oor sukkelende staatsinstellings gaan, gaan plan B oor selfhelp-gemeenskapsorganisasies. Waar plan A oor volledige meerderheidsbestuur gaan, gaan plan B oor groeiende selfbestuur. Met plan B raak ons staatsbestand en selfstandig.
  7. ‘Die pad na selfbestuur’: Die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan

    15 minSeason 1 · Episode 3

    Die aanname by die Solidariteit Beweging was dat Afrikaners ’n toenemende behoefte aan doeltreffende beskerming sou benodig. Dus is beplan om dit tot ’n hedendaagse Helpmekaarbeweging uit te brei om …

    Show notes
    Die aanname by die Solidariteit Beweging was dat Afrikaners ’n toenemende behoefte aan doeltreffende beskerming sou benodig. Dus is beplan om dit tot ’n hedendaagse Helpmekaarbeweging uit te brei om noodsaaklike dienste aan die Afrikanergemeenskap, asook ander gemeenskappe te lewer.
  8. Kultuur: ’n Westerse suksesresep

    15 minSeason 1 · Episode 3

    “Kultuur is nie net braaivleis, rugby en lekker musiek nie.”

  9. ‘Die pad na selfbestuur’: Bevolkingsriviere

    15 minSeason 1 · Episode 8

    "Westerlinge sal vroeër of later uit die vloei van demografiese riviere moet kom.”

  10. ‘Die pad na selfbestuur’: Vrystede as model vir groeiende selfbestuur

    17 minSeason 1 · Episode 9

    Buys kom uiteindelik tot die gevolgtrekking dat vooruitstrewende kulturele vrystede die alternatiewe oplossing is. “Indien hierdie dorpe genoeg ondersteuning geniet, kan al meer provinsiale en selfs nasionale …

    Show notes
    Buys kom uiteindelik tot die gevolgtrekking dat vooruitstrewende kulturele vrystede die alternatiewe oplossing is. “Indien hierdie dorpe genoeg ondersteuning geniet, kan al meer provinsiale en selfs nasionale funksies van die sentralistiese owerheid daarna afgewentel word.”
  11. ‘Die pad na selfbestuur’: Skotland en ’n Afrikaner-vrystad

    19 minSeason 1 · Episode 9

    In vandeesweek se voorlesing van Flip Buys se boek "Die pad na selfbestuur" beskryf hy ʼn komiese fiktiewe toekomsverhaal oor Brittanje. Hierdie denkbeeldige toekoms in Brittanje word as’t ware vervleg met die …

    Show notes
    In vandeesweek se voorlesing van Flip Buys se boek "Die pad na selfbestuur" beskryf hy ʼn komiese fiktiewe toekomsverhaal oor Brittanje. Hierdie denkbeeldige toekoms in Brittanje word as’t ware vervleg met die geskiedenis en beleid wat in Suid-Afrika van toepassing is en beskryf wat die gevolg hiervan in ʼn ander konteks sal wees.
  12. ‘Die pad na selfbestuur’: Groeiende selfbestuur as alternatief

    12 minSeason 1 · Episode 9

    In vandeesweek se voorlesing van Flip Buys se boek, "Die pad na selfbestuur", verduidelik hy die konsep van groeiende selfbestuur en hoe dit as ʼn alternatief vir Afrikaners én ander gemeenskappe kan dien.

  13. ‘Die pad na selfbestuur’: Selfbestuur of ANC-bestuur?

    11 minSeason 1 · Episode 9

    Elkeen van ons se lewe is te belangrik om dit net aan die ANC se beskikking oor te laat.

  14. ‘Die pad na selfbestuur’: Konsentrasie in ankerdorpe en kulturele kantons

    26 minSeason 1 · Episode 9

    Buys bespreek egter nie net die uitdagings in dié hoofstuk nie, maar begin ook die praktiese oplossings ontrafel om dié bestaansvraagstuk die hoof te bied.

  15. ‘Die pad na selfbestuur’: Ons geslag se taak

    18 minSeason 1 · Episode 9

    In dié hoofstuk, ondersoek Flip Buys van die Solidariteit Beweging die taak wat vandag aan Afrikaners opgelê is en bied praktiese insigte oor hoe dit vermag kan word. Luister saam na dié hoofstuk om Buys se …

    Show notes
    In dié hoofstuk, ondersoek Flip Buys van die Solidariteit Beweging die taak wat vandag aan Afrikaners opgelê is en bied praktiese insigte oor hoe dit vermag kan word. Luister saam na dié hoofstuk om Buys se uiteensetting te hoor van dit wat gedoen moet word, soos voorgelees deur Martin Jansen.
  16. ‘Die pad na selfbestuur’: Jode se vierpuntplan vir voortbestaan

    11 minSeason 1 · Episode 15

    Hierdie hoofstuk is ʼn moet-luister vir enige een wat meer van die Solidariteit Beweging se boumentaliteit wil hoor.

  17. ‘Die pad na selfbestuur’: Switserland en die idee van federalisme

    15 minSeason 1 · Episode 15

    In die twaalfde hoofstuk van sy boek, Die pad na selfbestuur, bekyk Flip Buys die eeueoue vraag: Hoe moet Suid-Afrika se regeringstelsel lyk. Kom luister na hierdie insiggewende hoofstuk uit Buys se pen.

  18. ‘Die pad na selfbestuur’: ANC-regering al meer soos besettingsmag

    11 minSeason 1 · Episode 15

    Buys skryf verder dat dit egter mettertyd duidelik geword dat die ANC net die destydse toegewings gemaak het om mag te bekom waarna hulle daardie einste mag begin gebruik het om hul sosialistiese doelstellings …

    Show notes
    Buys skryf verder dat dit egter mettertyd duidelik geword dat die ANC net die destydse toegewings gemaak het om mag te bekom waarna hulle daardie einste mag begin gebruik het om hul sosialistiese doelstellings te verwesenlik. Kom luister na die voorlesing van dié hoofstuk.
  19. ‘Die pad na selfbestuur’: 1994 is verby

    18 minSeason 1 · Episode 15

    In hierdie hoofstuk klim Flip Buys kaalvuis in oor die “aannames” van die 1994-skikking en beoordeel dan hierdie aannames aan die uiteindelike gevolge wat uitgespeel het. Kom luister saam na die voorlesing.

  20. ‘Die pad na selfbestuur’: Die Grieke, Romeine en Afrikaners

    21 minSeason 1 · Episode 15

    In vandeesweek se voorlesing van Flip Buys se boek, Die pad na selfbestuur, kyk Buys na die stappe wat gevolg sal moet word indien die Afrikaner uit sy huidige bestaanskrisis wil kom. Kom luister saam na Martin …

    Show notes
    In vandeesweek se voorlesing van Flip Buys se boek, Die pad na selfbestuur, kyk Buys na die stappe wat gevolg sal moet word indien die Afrikaner uit sy huidige bestaanskrisis wil kom. Kom luister saam na Martin Jansen se voorlesing van dié hoofstuk.
  21. 'Die pad na selfbestuur': Die rivier waarin die geskiedenis vloei

    35 minSeason 1 · Episode 15

    Die beginpunt van ’n demografiese uitdaging moet ’n demografiese strategie wees, skryf Flip Buys. Kom luister hier na ‘n voorlesing uit sy boek.

  22. ‘Die pad na selfbestuur’: Wie is ons?

    18 minSeason 1 · Episode 15

    In vandeesweek se hoofstuk van Flip Buys se boek, "Die pad na selfbestuur", bekyk hy die ou vraag: “Wie is ons nou werklik?” en “Wat is die Afrikaner?” Kom luister saam na Martin Jansen se voorlesing van dié …

    Show notes
    In vandeesweek se hoofstuk van Flip Buys se boek, "Die pad na selfbestuur", bekyk hy die ou vraag: “Wie is ons nou werklik?” en “Wat is die Afrikaner?” Kom luister saam na Martin Jansen se voorlesing van dié hoofstuk uit die boek.
  23. Luister: ‘Die pad na selfbestuur’

    11 minSeason 1 · Episode 15

    “Die pad na selfbestuur”, geskryf deur Flip Buys, word in ʼn reeks boekvoorlesings eksklusief op Maroela Media bekendgestel. In die inleidende hoofstuk kyk Buys na die Afrikaner en soveel te meer hoe hierdie …

    Show notes
    “Die pad na selfbestuur”, geskryf deur Flip Buys, word in ʼn reeks boekvoorlesings eksklusief op Maroela Media bekendgestel. In die inleidende hoofstuk kyk Buys na die Afrikaner en soveel te meer hoe hierdie boek te werk gaan om die bestaanskrisisse wat die Afrikaner onlangs beleef, te takel.

Similar podcasts

More Arts podcasts
Is this your podcast?

Confirm it with an entry in your feed: you get a code here, add it as podcast:txt to the channel of your feed, and we check it. Your podcast is then shown as “verified” on SoundNode.

Settings

Display

Language

Decides which stations you see first on the home page.

History

Recently played stations and episodes and your latest searches are only stored in this browser.

Notifications

A short notice when a podcast you follow has a new episode. Turn off single podcasts with the bell on their page.

Account

Save favorites – in the app and on the website.

Keyboard shortcuts

/
Open search
Space
Play or pause
← →
In the player: back 15 s, forward 30 s (episodes) · in a row: next tile
↑ ↓
In a row: target within the tile
Home / End
In a row: first or last tile
Esc
Close window or menu
?
This overview
Now playing

Go to station page

Play next

    Add episodes with “Play next” – they play after the current episode.